Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Learning, Life and entrepreneurial skills

Similar presentations


Presentation on theme: "Learning, Life and entrepreneurial skills"— Presentation transcript:

1 Learning, Life and entrepreneurial skills
“Helping children reach their full potential”

2 Assosiasies (prentjies en gebare)
ʼn Mens maak assosiasies as jy ʼn kernwoord met iets anders assosieer of aan iets anders koppel. Ons het dit eintlik reeds gedoen waar ons Leonardo met ʼn nare leeu geassosieer het. Hier doen ʼn mens dit meer direk.

3 Kom ons gebruik "KFC" as voorbeeld: As jy die woord VISUALISEER,
sien jy gebraaide hoender of die rooi en wit embleem. As jy die woord “Kentucky” dus sien, dink jy aan niks anders as hoender nie !

4 Assosiasies kan op VIER
maniere gedoen word: Deur prentjies te teken waarmee jy ‘n woord assosieer, bv. “Liefde” – teken Deur gebruik te maak van gebare, bv. “Opgewonde” – wys hoe opgewonde jy is Deur kernwoorde aan bekende plekke vas te sit, bv. “Spur” – sien ‘n 4. Deur die woord in lettergrepe te skryf, ‘n “nuwe” woord te maak en dan ‘n prentjie te teken, bv. “Stabiliteit” – Sta/bi/li/teit – Stap hier uit – sien dit !

5 Handvatsel Lekker Tafeldoek Wasgoed Wekker Dans Selfoon Haarborsel
Gebruik liggaamstaal en / of handgebare om die volgende kernwoorde te memoriseer: Handvatsel Lekker Tafeldoek Wasgoed Wekker Dans Selfoon Haarborsel

6 MNEMO HANGER-TEGNIEK (“mnemonics”) Mnemotegniek verwys
Die Griekse god van geheue was Mnemosyne. Mnemotegniek verwys na die kuns om 'n mens se geheue te verbeter.

7 Dit is egter baie belangrik is om seker te maak dat jy
die werk verstaan, voordat jy dit memoriseer. Reёls om te onthou 1. Werk altyd vanaf ‘n vastepunt, kloksgewys (volgorde) in die kamer/vertrek. 2. Gebruik slegs voorwerpe wat altyd daar is of vas is. Moenie dieselfde voorwerp 2 maal gebruik nie, bv. nie twee vensters gebruik nie. START HERE 2 3 1 4 5 1. Deur 2. Lessenaar 3. Vis 4. Bed 5. Bedkassie

8 Oefen deur assosiasies te maak in die lokaal waar julle nou is:
Oefening 1: Klavier Konsert Ornamente Bere Sneeu Haarsny Marmot Hond Skildery

9 Gebruik jou lyf en memoriseer die volgende Inkopielys:
Jy kan ook jou lyf, of enigiets wat vir jou baie bekend is, gebruik. Gebruik jou lyf en memoriseer die volgende Inkopielys: (Skets assosiasies)

10 Kop Brood Maag Melk Boude Suiker Bene Koffie Voete Eiers HANGER
KERNWOORD SKETS Kop Brood Maag Melk Boude Suiker Bene Koffie Voete Eiers

11 Hoe kan ek my verskillende sintuie verder ontwikkel ?
Wenke:  Hoe kan ek my verskillende sintuie verder ontwikkel ? DEUR TE OEFEN ! Al jou sintuie dra daartoe by dat jy kan vinniger leer. Kom ons kyk gou na ‘n paar oefeninge vir jou sintuie. 

12 OË: Vermy: Rook, swak lig, skerp sonlig en uitputting. ONTHOU: Dit is BESLIS een van jou kosbaarste organe – PAS HUL OP. Oefen: Sien kleure, vorms en teksture om jou raak; Evalueer verskillende en ooreenkomste tussen die dinge wat jy raaksien; LEES!; Sien dinge vinniger raak; Oefen om jou oë vinniger te kan beweeg; Oefen en ontwikkel ‘n wyer oogspan. Gaan sien ‘n oogarts as jy vermoed jy sukkel om te sien / lees. ORE: Vermy: Aanhoudende harde musiek – dit kan jou gehoor beskadig. Vermy dit om na negatiewe dinge (taal, vloekery, skinder, ens.) te luister. ONTHOU: woorde van liedjies word in jou brein vasgelê – is hierdie woorde positief of Negatief ? As jy na gemors met jou ore luister, sal gemors by jou mond uitkom. Oefen: Luister na musiek wat jou breingolwe stimuleer Barokmusiek); Luister na positiewe dinge.

13 NEUS: Vermy: Dinge en dade in en met jou neus. ONTHOU: Ander mense kan jou ook ruik, hou jouself dus skoon en netjies. Oefen: Ruik die dinge om jou soos jou kamer, huis, hond, natuur, kos; probeer om dit wat jy moet leer met ‘n reuk te assosieer; probeer om reuke van mekaar te onderskei; koppel reuke aan dinge wat om of met jou gebeur. “VOEL”: Vermy: Dinge en dade op en met jou vel. ONTHOU: Jou vel is die grootste orgaan van jou liggaam. Oefen: Raak aan mense, dinge; probeer jouself indink hoe die dinge voel waarvan jy moet leer.

14 Vermy: Dinge en dade op en met jou tong.
SMAAK: Vermy: Dinge en dade op en met jou tong. ONTHOU: Selfs jou smaak sintuie stuur boodskappe na jou brein. Oefen: Onderskei tussen verskillende smake – soet, suur, bitter, lekker, sleg; vergelyk verskillende smake met mekaar; probeer iets proe sonder om dit regtig te eet.

15 Sterkte en alles van die beste.
2014 © . “Helping children reach their full potential”


Download ppt "Learning, Life and entrepreneurial skills"

Similar presentations


Ads by Google