Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

LO Kwartaal 2 Graad 10.

Similar presentations


Presentation on theme: "LO Kwartaal 2 Graad 10."— Presentation transcript:

1 LO Kwartaal 2 Graad 10

2 Kwartaal 2 Kwartaal 2 tel 100 punte in totaal
20 punte prakties (sal datum bevestig) 80 punte toets/eksamen op 25 Mei vanaf 8-9. Kwartaal 1 en 2 se werk. Bladsy spesifieke afbakening sal vir julle gegee word. Wenk: Nie soos Graad 8 en 9 toetse nie....jy gaan MOET leer. As julle hulp nodig het met LO leer kan julle afspraak maak by Juf Grethe. Ons sal hierdie Powerpoint vir julle elektronies beskikbaar maak – dis voldoende vir kwartaal 2 se leerwerk.

3 Vir vandag: Lewenslange leer Verskillende vorms van leer
Wat is probleemoplossings? Wat is kritiese denke? Oorsig van tipes studievaardighede Sosiale kwessies in SA

4 We are living in exponential time video (2013)
Sal more vir jou download op die wifi - awesome video

5 Lewenslange leer Hoekom verander mense meer gereeld van werk:
Vinnig veranderende wêreld. Tegnologie lei daartoe dat sekere werke nie meer mense-arbeid vereis nie. Onstabiele werkmark. Soeke na verandering word al hoe groter by mense. Toepassing van nuwe vaardighede wat aangeleer word. Lewenslange leer is dus uiters belangrik om by ‘n vining ontwikkelende omgewing aan te pas

6 Verskillende vorme van leer
Formele leer Nie-formele leer Informele leer Skool is ‘n voorbeeld Vaste kontaktye vir leer Formele assesserings bv. Toetse en eksamen Leerlingskappe is ook ‘n voorbeeld. Leerlingskappe: Opleiding in die werksplek. Deeltydse studies / afstandsonderrig Vereis selfdissipline Leer deur op te lees of te observer wat ander doen. Dikwels gevul met belangrike lewenslesse.

7 Wat is Probleemoplossing?
1) Om ‘n probleem te kan identifiseer. 2) Oorsaak van die probleem te vind. 3) Aan moontlike oplossings te dink en te evalueer 4) Op beste oplossings te besluit en dit dan toe te pas 5) Oplossing te monitor en te evalueer Wat is Probleemoplossing?

8 Wat behels kritiese denke?
Bewyse te vind om feit van opinie te skei. Vrae te vra soos: Wie? Hoekom? Wat? Argumente te identifiseer, volg en evalueer. Verband te vind tussen idees. Tot gevolgtrekkings te kom. Relevansie van idees uitlig. Die waarheid van stellings te evalueer.

9 Tipes studievaardighede
Neem van aantekeninge Opsommings Ideekaarte Nie net een korrekte manier nie...elkeen neem aantekeninge soos dit vir hulle werk. Mens mag egter NIE die handboek wil oorskryf nie. Help jou onthou en konsentreer op wat gesê is. Dwing jou om te fokus op die belangrike info. Hoe: Lees die teks deur om groot prentjie te kry. Lees weer deur en onderstreep die belangrikste. Laat enige onnodige herhalings/beskrywings uit. Skryf net die belangrikste neer. Nuttig om: Inligting op te som. Verskillende inligting saam te voeg. Ingewikkelde probleme uit te lê. Groter prentjie te wys. Onderwerpe te struktureer.

10 Sosiale kwessies in SA Misdaad:
SA het baie hoë misdaadsyfer. Sluit alle vorme van misdaad in (vanaf ‘shoplifting’ tot moord) Armoede: Mense het nie genoeg geld om aan hulle basiese behoeftes te voorsien nie. Meer as 47% van SA leef onder die broodlyn. Regering help deur maatskaplike toelae te gee wat armoede syfer in SA laat daal het die afgelope paar jaar.

11 Voedselsekerheid: Beteken huishoudings het genoeg voedsame kos vir almal om gesond te lewe (koop of self groei). Klimaatsverandering is groot risiko vir voedselsekerheid. Ons leef tans 40% bo aarde se ekologiese limiet. MIV Vigs: Ongeveer 10% van SA is HIVpositief. Lei onder andere tot armoede, ‘child headed households’, afname in produktiwiteit, toename in werkloosheid. Ongelyke toegang tot basiese hulpbronne en dienste: Dit is bv. Water, behuising, welsyn, sanitasie ens. SA het ‘n geskiedenis van ongelyke toegang tot dienste gebasseer op ras en geslag.


Download ppt "LO Kwartaal 2 Graad 10."

Similar presentations


Ads by Google