Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
VOEGWOORDE
2
VOEGWOORDE GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3
3
GROEP 1 SON MOWED GROEP 1 NOG MAAR WANT EN DOG SOWEL OF
4
SON MOWED Sowel .... as as well as Of ... óf either or
Sowel .... as as well as Of ... óf either or Nóg ... nóg neither nor Maar but Of or Want because En and Dog but
5
GROEP 1 Geen verandering by sinne nie.
Verbind bloot die twee sinne en maak 2de sin se hoofletter ‘n klein lettertjie.
6
Voorbeeld: Julle het verlede week lekker vakansie gehou.
Julle het op die strand gespeel. Voegwoord: want
7
Antwoord: Antwoord: Julle het lekker vakansie
gehou, want julle het op die strand gespeel.
8
GROEP 2: 3D’S ADDING ANT GROEP 2 DERHALWE ANDERS DAN DAARNA INTUSSEN
NIETEMIN GEVOLGLIK AL NOGTANS TOG DUS DAAROM
9
3 D’s ADDING ANT Dus then Daarom therefore Derhalwe therefore
3 D’s ADDING ANT Dus then Daarom therefore Derhalwe therefore Anders otherwise Dan then Daarna then Intussen meanwhile Nietemin nevertheless Gevolglik as a result Al although Nogtans nevertheless Tog even so
10
Werkwoord van 2de sin kom
GROEP 2: Werkwoord van 2de sin kom staan langs voegwoord. Voor voegwoord kom ‘n ;
11
Voorbeeld: Meneer Cawood was oorsee. Hy het baie geld spandeer.
Voegwoord: daarom
12
Antwoord: Meneer Cawood was oorsee; daarom het hy baie geld spandeer.
13
Groep 3: sodra Alhoewel -dat woorde Alle vraagwoorde
bv. wanneer,hoeveel
14
al die betreklike voornaamwoorde, al die dat-woorde
WIT HAAS STD al die betreklike voornaamwoorde, al die dat-woorde Waarom / Hoekom why Indien In case Terwyl while Hoewel / Alhoewel although Asof as if As if Sodra as soon as Sedert since Tensy unless Daar because Die dat- woorde: sodat so that nadat after Voordat before dat that totdat until omdat because
15
Werkwoord gaan na die einde van die tweede sin, voor nie en infinitief.
ALHOEWEL: Begin sin met voegwoord en werkwoord skuif na einde van die eerste sin, dus 2 werkwoorde langs mekaar. Voor voegwoord kom ‘n ,
16
VOORBEELDE Die kinders is uitgerus. Hulle het ‘n lang vakansie gehad.
Voegwoord: Omdat.
17
Antwoord: Die kinders is uitgerus, omdat hulle ‘n lang vakansie gehad
het.
18
Voorbeeld 2: Die seun is baie moeg. Hy het baie geslaap.
Voegwoord: alhoewel
19
Antwoord: Alhoewel hy baie geslaap het, is die seun baie moeg.
20
Opsommend: Groep 1: Geen verandering. Voegwoorde: want, en, maar, dog
Groep 2: Werkwoord van 2de sin kom staan langs voegwoord. Voegwoorde: Alle d-woorde, nogtans, anders, gevolglik. Groep 3: Werkwoord van 2de sin gaan na die einde van sin. Voegwoorde: -dat woorde, vraagwoorde, sodra, alhoewel
21
E Cronje Hoërskool Kampsbaai 25/4/2013
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.