Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture

Similar presentations


Presentation on theme: "Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture"— Presentation transcript:

1 Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture
BESIGHEIDSTRUSTS Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture

2 BETEKENIS EN AANWENDING
Vier kenmerke: Geskep deur stigter, skenker, donateur, oprigter Bates onder beheer van ander (trustee) Tydens stigter se lewe = inter vivos, wanneer sterf = mortis causa Gemik om 3des (begunstigdes) te bevoordeel

3 Land and Agricultural Bank of SA v Parker
Beskerm begunstigdes Sien om na stigter se belange Vertrouensplig – fidisiere verantwoordelikheid Regte en pligte - trustakte

4 Wet op Beheer oor Trustgoed 1988 Administrasie Slegs 27 artikels
Nie omvattende wet Def: ‘n reeling waardeur een psn se goed uithoofde van ‘n trustdokument oorgemaak of nagelaat word: Aan iemand anders, die trustee, om in die geheel of gedeeltelik geadministreer te word of oor beskik te word tot voordeel van die persoon of klas van persone in die trustdokument aangewys of te bereiking van die doel in die trustdokument omskryf; of Aan die bevoordeeldes in die trustdokument aangewys, welke goed ingevolge die trustdokument onder die beheer gestel word van iemand anders, die trustee, om ooreenkomstig die voorskrifte van die trustdokument geadministreer te word of oor beskik te word tot voordeel van die persoon of klas van persone in die trustdokument aangewys of ter bereiking van die doen in die trustdokument omskryf.

5 Gewone: Eiendom en beheer van trustbates = trustees Vir boedelbeplanning, batebeskerming, sakedoeleindes. Bewind: Eiendom = bevoordeeldes Beheer = trustees A12: trustgoed nie deel van trustee se persoonlike boedel BEHALWE as begunstigde is

6 MAATSKAPPYWET 2008 Trust = ‘persoon’ ‘regspersoon’
Ook Inkomstebelastingwet, Wet op Belasting op Toegevoegde waarde. Al die aandele van n privaat mpy in trust gehou – mpy vrygestel van oudit- en onafhanklike hersieningsvereistes. A 40(5): aandele in trust gehou tot dienste gelewer word.

7 BESIGHEIDSTRUST Gewone trust Trustees bedryf ‘n onderneming
Bevoeg om risiko’s te loop met bates in trust i.t.v. trustakte Nie in stryd met vertrouensplig Land and Agricultural Bank of SA v Parker Essack Family Trust v Soni

8 BESIGHEIDSTRUST Begunstigdes mag belange verkoop, sedeer, handel dryf.
Ooreenstemming met mpy & BK. Belangesertifikaat. Begunstigdes = beperk aanspreeklik. Trustees = persoonlik aanspreeklik.

9 BESIGHEIDSTRUST Voordele: Beperkte aanspreeklikheid Goedkoop Gevare:
Gesien as vennootskap Begunstigdes as eienaars gesien = 3de beskou as gewone trust, bewindtrust of vn. Kan gesekwestreer word alhoewel nie regspersoon.

10 PARTYE STIGTER: psn (e) wat die trust stig.
TRUSTEES: moet ten minstens 1 he. Verantwoordelik om die trustgoed te administreer. Wettig en ingevolge akte optree. BEGUNSTIGDES: moet minstens 1 he. psn (e) wat bevoordeel word ingevolge die akte.

11 TRUSTAKTE Produk van n dokument nie wetgewing. Kontrak of testament
Land and Agricultural Bank of SA v Parker – “constitutive charter”

12 SOORTE Stigter lewend of dood?
Bevoegdhede van trustees en regte van begunstigdes? Ander kriteria? 1. Trust inter vivos teenoor testamentere trusts 2. Familietrusts teenoor besigheidstrusts 3. Ander – statutere trusts, hofbevel, liefdadigheid, internasionale trusts.

13 REGSAARD Op skrif Crookes v Watson: kontrak.
Vereistes van kontrak nakom. Testamentere trust = afsonderlike regsinstelling. Wet op Testamente 1953 se vereistes nakom.

14 GEVOLGE Trustees – pligte en bevoegdhede.
Wet op Beheer oor Trustgoed, gemenereg, trustakte. Begunstigdes – regte. Beskermingsmaatreels in Wet. Gevestigde regte / Diskresionere regte.

15 OPRIGTING Stigter bedoeling – verpligting op trustees – bates bestuur en beheer ten behoewe van begunstigdes. Wettige & duidelike doel. Trustgoed aangedui. Begunstigdes bepaal of bepaalbaar. Skriftelike trustakte. Bevoegde trustees benoem. Estate Price v Baker and Price

16 MAGTIGING A6(1): Meester se magtiging nodig.
Simplex (Pty) Ltd v Van der Merwe NNO Watt v Sea Plant Products Bpk Trustee van trust van nog opgerig moet word? Voorinkorporasiekontrakte Mpy wet 2008. Onafhanklikheid.

17 PLIGTE Statutere en Gemeenregtelike pligte.
Sorgsaamheid,ywer en kundigheid – A9(1) Afsonderlike rekening by bank Dui goedere aan in boekhouding Rekening/belegging kenbaar maak Meester tevrede stel m.b.t. Admin Dok vir 5 jaar behou Hou by bepalings van trustakte Hoogste mate van goeie trou optree Onafhanklike diskresie uitoefen Nie onbehoorlike risikos neem nie Winsgewende beleggings maak Rekenskap aan begunstigdes Ooreenkomstig bevoegdhede in akte optree.

18 BEVOEGDHEDE Bron = trustakte. Bedoeling van stigter.
Besigheidstrust – uitgebreide bevoegdhede.

19 REGTE Moet begunstigdes bestaan. Bekend of uitkenbaar.
Ook trustoprigter. Sedering van regte moontlik.


Download ppt "Hoofstuk 17: Maatskappye en Ander Besigheidstrukture"

Similar presentations


Ads by Google