Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Die Internet.

Similar presentations


Presentation on theme: "Die Internet."— Presentation transcript:

1 Die Internet

2 Die groei van die Internet
Die internet word nie net groter in die aantal mense wat gekonnekteer is nie, maar ook in die volgende areas: Die Internet word al hoe vinniger. Meer lande word gerekenariseerd. Die kommunikasie mediums verbeter. Rekenaars word vinniger en meer effektief. Daar is tans meer as 500 miljoen rekenaars gekonnekteer aan die Internet.

3 Waarom konnekteer na die Internet?
Die Internet is feitlik onbeperk in die verskeidenheid informasie waartoe jy toegang het. Jy kan informasie kry van skoolwerk, stokperdjies, nuus, besighede en nog baie meer. Daar is ook ander dinge soos: E-pos (Elektroniese Briewe) “Streamed Video” Radio stasies Elektroniese Bankwese (Online Banking)

4 Hoe konnekeer jy na die Internet?
JY BENODIG DIE VOLGENDE: Rekenaar Modem Telefoon lyn ISP (Internet Service Provider)

5 Die Wereld-Wye-Web (WWW)
Die WWW is ’n globale informasie netwerk, waar informasie gesien kan word in die vorm van Web bladsye. ’n Web bladsy kan gelees word deur ’n “Web Browser” soos bv. Microsoft Internet Explorer. Die soek van informasie kan makliker gemaak word deur die gebruik van Soek Enjins soos bv. Title Bar Vertical Bar Browsing Area Status Bar

6 Wat is E-pos? (Elektroniese Briewe)
E-pos is ’n “feature” wat jou toelaat om elektroniese briewe te stuur deur middel van van ’n telefoon lyn. Die voordele van E-pos: Is goedkoop en vinnig. E-pos neem gewoonlik sekondes of enkele minute. Gewone pos (snail mail) neem gewoonlik ’n week.

7 Die stuur van E-pos Gewone briewe gaan na die Sentrale Poskantoor.
E-pos na jou ISP (Internet Service Provider). In beide gevalle sal pos terugkom as die adres verkeerd is.

8 Die ontvang van E-pos Gewone pos sal die Ontvanger sy posstuk in sy posbus ontvang. Die Ontvanger van die e-pos sal sy boodskap(pe) in sy “Inbox” van sy e-pos program kry. Om dit te kan lees moet jy eers konnekteer tot die Internet en die boodskappe aflaai (“download”).

9 E-pos Virusse E-pos is relatief veilig en die meeste E-pos boodskappe is teks gebaseer en ’n teks leêr kan nie ’n virus bevat nie. ’n Virus is gewoonlik ’n tipe programmetjie of ’n “exe”. Boodskappe wat egter in HTML formaat gestuur word, kan ook ’n tipe virus bevat. Meeste E-pos virusse word as ’n “attachment” gestuur. Moenie ’n “attachment” oopmaak as dit ’n extension “EXE” het en jy is onseker van wie dit kom nie!

10 Die Einde


Download ppt "Die Internet."

Similar presentations


Ads by Google