Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Pawusa voorheen bekend as die Staatsdiensliga, het sy onstaan.

Similar presentations


Presentation on theme: "Pawusa voorheen bekend as die Staatsdiensliga, het sy onstaan."— Presentation transcript:

1 Pawusa voorheen bekend as die Staatsdiensliga, het sy onstaan.
In die tye van apartheid toe daar nog verdeeldheid was tussen Wit ,Bruin en Swart as gevolg van die beleid wat die Nasionale Party gevolg het. Pawusa was die derde organisasie vir die beywering van werkers regte.In daardie tyd die bruin staats amptenare.

2 Wie was die Stigterslede van Pawusa?

3 Pawusa Founder Member Hoofklerk in die kantore van kleurlingsake.
Aaron Domingo. Eerste Nie Blanke wat bevorder was tot die pos.

4 Mede Stigterslid .2 Op daardie tydstip een van die eerste Bruin Skole Inspekteurs Nou bekend as Proffessor Richard Van Der Ross.

5 Mede Stigterslid .3 Nou bekend as Dr. Anthony Quint.
Op daardie tydstip een van die eerste Bruin Skole Inspekteurs.

6 Mede Stigterslid .4 Mr. Ike Kulsen.
Werker in die kantore van kleurlingsake. Saam met Domingo se Ike dat die liga eintlik uit frustrasies onstaan het.Die stigting `n simbool vir die toekoms. Saam het hulle geglo dat die dae van hoe poste in die staatsdiens vir die wittes verby was. Dat hulle `n organisasie wou he watt namens almal kan prate en wie nie blank is nie.Hierdie doelwit is bereik want vandag kan ons lede to die hoogste rang bevorder word.Daarna vir beter salarisse en daarna die dispariteite. Nog `n mylpaal was die daarstel van `n pensioenfonds vir tydelike werkers.

7 Nou wie was die Quint en Van Der Ross
Reeds weet ons dat hule pas in die kantore aangestel was as inspekteurs. Gewoontlik het jy jou eie kantoor gehad,en was daar gewoontlik dan `n aansoekvorm van `n organisasie op jou tafel. Hulle het aanvaar dat dit so hoort en die vorm ingevul. Hul vorms was daarna opgetel en aftrekkings het die maand daarna begin.Tot hul onsteltenis het hulle drie maande later `n brief ontvang om te se dat hulle lidmaatskap beeindig was, omdat die organisasie die belange van blanke personeel bevorder en dat hulle bruin was. Die gelde wat hulle inbetaal het was `n maand later aan hulle terug betaal.

8 Nou watter organisasie sal so iets wou doen?
Niemand anders as die V.S.A.nie. Hulle het die belange van Blanke Staatsamptenare bevorder en anders kleuriges as gewone Staatswerkers gesien. Daarom het hulle hierdie mense se geld aan hulle terug betaal en hul lidmaatskap beeindig.

9 Wie is my unie en waar het hy sy onstaan?
Stigters vergadering 23 November 1967. Eerste voorsitter verkies: Mnr. A.J. Domingo Die Liga vir Staatsamptenare: 29th May 1968 Eerste Algemene vergadering 11 Januarie Aanvaarding van die Konstitusie Derde punt: Ons moet onthou dat die naam wat ons eindelik wou gehad het was Die Unie vir staatsamptenare maar die staat wou so iets nie aanvaar nie en ons moes tevrede wees met Liga vir Staatsamptenare.

10 Nou waar pas u in?

11 U as die lote van die wingerdstok
U betrokkenheid in die unie kan vergelyk word met `n wingerstok op `n druiwe plaas Die unie as die wingerdstok en u die lote. Indien die lote nie by die wingerdstok inskakel nie, sal die wingerdstok nie kan groei nie en dus nie vrugte dra nie.

12 So ook by die unie

13 2. Hoe behou u as lid die beheer
Wees aktief op takvlak. Skakel gereeld met u takbestuur. Moet nie agteroor sit nie Wees verenig in die doelwitte. Vra wat gebeur met u geld. Vra gereeld wat in ander gebiede of takke gebeur. Vertrou op die beamptes in die hoofkantoor van die unie. Moet nie u beheer prysgee nie. Laat u stem gehoor word by jaarvergaderings en verkiesings.

14 Om af te sluit

15 Wie is ons shopstewards en waar vind ek hulle
Wrnde Voorsitter: Mnr. A.H. Vent Tel.Uitbreiding X5963 Onder Voorsitster: Me. B. Links Tel.Uitbreiding X 4926 H / sekretaresse: Me. D. Fransman Tel.Uitbreiding X4696 Lede: Mnr. C. Klaasen Tel.Uitbreiding X4240 Lid: Mnr. A Hornet Tel.Uitbreiding X 6185 Lid: Me. C. Wesso Tel.Uitbreiding X 6180 Lid Wassery: Me. Zann Moses Tel.Uitbreiding X 4246


Download ppt "Pawusa voorheen bekend as die Staatsdiensliga, het sy onstaan."

Similar presentations


Ads by Google