Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Ontbinding van die vennootskap
VENNOOTSKAPSREG Ontbinding van die vennootskap
2
GRONDE VIR ONTBINDING Onderlinge ooreenkoms Afloop van die termyn
Voltooiing van die vennootskapsbesigheid Dood van vennoot Uittrede Toelating van nuwe vennoot Hofbevel Oorlog Sekwestrasie
3
ONDERLINGE OOREENKOMS
Ontbindingsooreenkoms Uitdruklik of stilswyend Formaliteite volgens vennnootskapskontrak Kan dmv ooreenkoms van die vennootskapskontrak se formaliteite afwyk
4
Afloop van termyn Vennootskapsooreenkoms Mag egter verleng, verkort, ter syde stel – ooreenkoms Regte en pligte behou, tensy ander ooreengekom
5
Voltooiing van besigheid
Gestig vir bepaalde projek Doel gestig raak onmoontlik om te bereik
6
DOOD van ‘n vennoot Onmiddellike beëindiging
Oorblywende vonnote mag voortgaan Vennootskapsooreenkoms Nuwe vennootskap Benoeming van erfgenaam as vennoot Besigheid mag tydelik voortgesit word tot voordeel van oorledene Ooreenkoms Likwidasie word uitgestel Nadele van onverwagse likwidasie word beperk
7
uittrede van ‘n vennoot
Eensydige kennisgewing Mag beperk word in vennootskapsooreenkoms Bona fide, redelik, geleë Gevolg - ontbinding - troubreuk - skadevergoeding - deel in voordele
8
Toelating van ‘n nuwe vennoot
Ooreenkoms tussen bestaande vennote en nuwe vennoot Nie noodwendig dieselfde regte en verpligtinge Streng toegepas, mag in toekoms verander (Berco Sameday Express)
9
Hofbevel Vennoot kan by hof aansoek doen
Ontbing moet reg en billik wees Hof kyk na volgende omstandighede: - Skending van vertrouernsverhouding Onherstelbare vernietiging Ondergrawing; owerspel; ingevolge vennootskapskontrak - Veranderinge in persoonlike omstandighede Langdurige siekte, serifisering van geestesongesteldheid; langdurige gevangesetting
10
OORLOG Een van die vennote is ‘n vyandonderdaan wat in die vyandige gebied woonagtig is Indien nie in vyandige woonagtig nie – ontbindingsbevel by die hof
11
SEKWESTRASIE Vennootskapsboedel word gesekwestreer
Boedel van vennoot gesekwestreer, BK of mpy word gelikwideer Boedel van elkeen van die vennote word gesekwestreer (behalwe buitengewone vennote) Insolvensiewet kan sekwestrasie van vennote se boedels verhoed Gee onderneming om skulde te betaal; en Verskaf sekuriteit
12
Formaliteite vir ontbinding
Geen statutêre formaliteite Wye publisiteit word vereis Estoppel Ou vennootskap word beeïndig – nuwe word geskep - klandisiewaarde word oorgedra Insolvensiewet vereis kennisgewing in die Staatskoerant Twee uitgawes Afrikaanse en Engelse koerant Minstens 30 dae voor en een nie meer as 60 dae voor oordrag plaasvind nie Wat gebeur met skuldeiser as hy nie kennis kry nie?
13
Gevolge van ontbinding
Verhouding tussen vennote Verhouding tussen vennote en derdes
14
Verhouding tussen vennote
Verhouding van goeie trou bly voortbestaan Vennootskapskontrak word beeïnding Bepalings wat verhouding na beeïndiging reël Verval van wedersydse volmag Tensy noodsaaklik om onvoltooide besigheid af te handel of boedel te likwideer
15
Verhouding tussen derdes
Regte en verpligtinge van vennootskap bly steeds van krag Debiteure moet presteer – alle vennote moet afdwing Meer praktiese reëling kan aangegaan word Verpligtinge teenoor krediteure moet steeds nagekom word Gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik Enige vennoot vir volle omvang aanspreeklik hou Vennoot moet weer van ander vennote verhaal
16
LIKWIDASIE Wat behels likwidasie ( 2 wyses)
Vennootskapsooreenkoms kan prosedure bepaal Vennote kan self likwidasie behartig of likwidateur aanstel Hof kan genader word indien partye nie kan ooreenkom nie Likwidateur moet bona fide optree Likwidateur geregtig op ontslag wanneer behoorlike verrekening aan vennote geskied het Proses wat gevolg word om skuldeisers te bataal As daar te min in die boedel is (winsdeling) As daar geld oor is (verliesdeling) Action pro socio Actio communi dividundo
17
HOFSAKE VIR VOLGENDE WEEK
Berco Sameday Express v McNeil [1996] 4 All SA 100 (W) Goodricke’s v Hall [1978] 4 SA 208 [N] Geldenhuys v East and West Investments (Pty) Ltd 2005 (2) SA 74 (HHA) Wegner v Surgeson 1910 TDP 571 Curtis and Curtis v Beart 1909 TH 141 Koekemoer v Langeberg Stene BK 1999 (1) SA 361 (N)
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.