Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15.

Similar presentations


Presentation on theme: "Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15."— Presentation transcript:

1 Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15

2 sit

3

4

5 VONKK 146 1. My gees, my siel, my liggaam wy ek aan U, o Heer. Ek lê myself as offer gewillig voor U neer. Refrein: My hart is op die altaar en wagtend op u vuur; wagtend, wagtend, wagtend, ja, wagtend op u vuur.

6 2. My diepste wens is, Here – gehoorsaam aan u Gees – Dat ek met al my gawes vir U mag diensbaar wees. Refrein: My hart is op die altaar en wagtend op u vuur; wagtend, wagtend, wagtend, ja, wagtend op u vuur.

7 3. U stuur my na die wêreld om dáár vir U te werk, My gees en siel en liggaam te wy ook aan u kerk. Refrein: My hart is op die altaar en wagtend op u vuur; wagtend, wagtend, wagtend, ja, wagtend op u vuur.

8 staan

9

10

11 VONKK 174 1. Strome van seën uit die hemel gee God aan ons deur sy Gees. Hy skenk die wedergeboorte, maak van ons lewe ’n fees. Refrein: Strome van seën, gee dit in oorvloed, o Heer. dat ons kan groei en kan vrug dra, daagliks kan leef tot u eer.

12 2. Strome van seën uit die hemel kom deur die werk van die Gees
2. Strome van seën uit die hemel kom deur die werk van die Gees. Hy kom vernuwe ons denke, om meer gehoorsaam te wees. Refrein: Strome van seën, gee dit in oorvloed, o Heer. dat ons kan groei en kan vrug dra, daagliks kan leef tot u eer.

13 3. Strome van seën uit die hemel – dis wat die Gees ons beloof
3. Strome van seën uit die hemel – dis wat die Gees ons beloof. Hy leer ons bid met verwagting, om te volhard in geloof. Refrein: Strome van seën, gee dit in oorvloed, o Heer. dat ons kan groei en kan vrug dra, daagliks kan leef tot u eer.

14 Sit – x2

15 Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15

16 IN GESPREK MET GOD Alida Bothma

17 MEDITATIO – om te ontvang

18 RUS

19 LECTIO

20 Salomo Vrede Jedidja – “die Here het hom lief” Gebore Jerusalemiet
Bedreiging van Adonia/Joab/Abjatar Hulp van Benaja/Sadok/Natan/Batseba Raak ontslae van interne bedreiging Sluit internasionale ooreenkoms

21 1 Konings 3:2-15 Hoogtes Liefde vir pa bewys liefde vir God
Gibeon – Tent van ontmoeting God neem inisiatief: “Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?” Gee my ’n “luisterryke hart” God belowe rykdom, aansien, lang lewe Joodse, Arabiese en Ethiopiese verering

22 MEDITATIO – om te ontvang

23 LEEF: BESPREEK Evarings Vrae

24 Opmerkings Gevaar van subjektiwiteit: ‘n Replacement Trinity – “My Holy wants, needs, feelings” – Peterson Eksegese en interpretasie raak al hoe belangriker Terselfdertyd moet ons deelnemend, persoonlik, in verhouding met God lees: Die Bybel moet ons vorm. Die Bybel moet ‘n draaiboek vir ons lewe word.

25 ORATIO – Om met God te PRAAT

26 staan

27

28

29


Download ppt "Om te ONTVANG 1 Konings 3:2-15."

Similar presentations


Ads by Google