Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Hartlik welkom in die Erediens! ‘n Lieflike geur vir God

Similar presentations


Presentation on theme: "Hartlik welkom in die Erediens! ‘n Lieflike geur vir God"— Presentation transcript:

1 Hartlik welkom in die Erediens! ‘n Lieflike geur vir God
Sondag, 2 Desember 2018 Hartlik welkom in die Erediens! Tema: ‘n Lieflike geur vir God Skrifgedeelte: Efesiërs 5:2 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk

2

3

4

5 Dink vir ‘n oomblik terug aan die dag wat jy belydenis van geloof afgelê het…
Waar was dit; wat onthou jy spesifiek en wat het jy die dag belowe/bely?

6 Is jy ‘n aartappel, ‘n eier of ‘n koffieboon?

7 Aartappel word sag en val uit mekaar Eier word hard
Koffieboon word koffie

8 Soms raak dinge te veel en dit voel vir ons dinge begin uitmekaar val
Aartappel??? Soms raak dinge te veel en dit voel vir ons dinge begin uitmekaar val

9 Die Here julle God gaan saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle die oorwinning te laat behaal.– Deuternomium 20:4

10 U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. Met U hulp loop ek ‘n oormag storm, met my God by my is geen stadsmuur vir my te hoog nie. Wat God doen, is volmaak; wat die Here sê, is suiwer. Elkeen wat by Hom skuiling soek, beskerm Hy. Waarlik, wie anders as die Here is God? Ja, wie anders as ons God is ‘n rots? God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig. Hy maak my voete soos die van ‘n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan. - Psalm 18: 29-34

11 Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie
Weet jy dan nie, het jy nog nie gehoor nie? Die Here is die ewige God, Skepper van die hele aarde. Hy word nie moeg nie, Hy raak nie afgemat nie en Sy insig is ondeurgrondelik. Hy gee vermoeides krag, Hy versterk die wat nie meer kan nie. Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val, maar die wat op die Here vertrou, kry nuwe krag. Hulle vlieg met arendsvlerke, hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle loop en raak nie afgemat nie. – Jesaja 40:28-31

12 Moenie bang wees nie, Ek is by jou, moenie bekommerd wees nie, Ek is jou God. Ek versterk jou, Ek help jou, Ek hou jou vas, met my eie hand red Ek jou.– Jesaja 41:10 Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dit: God is vir ons, wie kan dan teen ons wees? - Romeine 8:31

13 Die lewe maak ons soms ‘hard’…
Eier??? Die lewe maak ons soms ‘hard’…

14 ‘n Sagte antwoord laat woede bedaar, ‘n krenkende woord laat woede ontvlam
– Matteus 15:1 Moet nooit verbitter of opvlieënd wees of woedend word nie; moenie vloek of skel nie; moet niks doen wat sleg is nie. Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. – Efesiërs 4:31-32

15 Julle is die mense wat God uitgekies het wat Hy geheilig het en wat Hy liefhet. Daarom moet julle die volgende soos klere aantrek: liefdevolle deernis, vriendelikheid, nederigheid, sagmoedigheid, geduld. Verdra mekaar en as enigeen ‘n klagte teen iemand anders het, vergewe mekaar. Vergewe mekaar soos die Here julle vergewe het. Die heel belangrikste wat julle moet aantrek is die liefde. Die liefde bind alles

16 volmaak saam. Verder, laat die vrede wat Christus bewerk het, in julle lewens die deurslag gee; want as lede van een liggaam is julle tot vrede geroep. En wees dankbaar. Laat die rykdom van alles wat Christus ons leer, julle leefstyl bepaal. Met alle wysheid moet julle mekaar onderrig en mekaar die regte pad wys. Sing met dankbare harte Psalms, lofgesange en geestelike liedere tot eer van God.

17 Verder doen alles- of dit nou woorde of dade is- in die Naam van die Here Jesus. So is julle heeltyd besig om deur Hom dank aan God die Vader te bring. - Kolossense 3:12-17 (NLV)

18 Maak die beste van dit wat jy het…
Koffieboon??? Maak die beste van dit wat jy het…

19 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; en wandel in liefde soos Christus on sook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur. - Ef. 5:2 (OAV) Julle is die sout vir die aarde. Maar as sout verslaan het, hoe kry ‘n mens dit weer sout? Dit is niks meer werd nie. Dit word buitekant weggegooi, en die mense vertrap dit. – Matteus 5:13

20

21 Belydenisaflegging: Handrè Coetzee Carolien Visagie Marinelle van Zyl

22 Laat, Heer, U seën op hul daal, U guns uit Sion hul bestraal!
Laat, Heer, u seën op hul daal Lied 268 : 1 Laat, Heer, U seën op hul daal, U guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en dit geskied, wil, Heer, U seën oor hul gebied!

23 Dink vir ‘n oomblik terug aan die dag wat jy belydenis van geloof afgelê het…
Waar was dit; wat onthou jy spesifiek en wat het jy die dag belowe/bely?

24 COPY AND PASTE DIE LINK IN URL OM VIDEO TE KYK
VIDEOCLIP: COPY AND PASTE DIE LINK IN URL OM VIDEO TE KYK

25 Kom ons wees koffiebone vir die Here!
Lieflike Geur: liefdevolle deernis; vriendelikheid, nederigheid, sagmoedighied & Geduld

26 Dankoffers Dankgebed

27 Ontvang die Here se seën

28 Amen


Download ppt "Hartlik welkom in die Erediens! ‘n Lieflike geur vir God"

Similar presentations


Ads by Google