Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word.

Similar presentations


Presentation on theme: "Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word."— Presentation transcript:

1 Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word

2 Die hele skepping behoort aan die Here
Eietydse verhaal oor hoe die evangelie groei Teenspoed – ontstaan van geloofsgroepies Paulus in gevangenskap – Rome Hy ontvang almal Hy verkondig die koninkryk van God Hy leer alles oor die Here Jesus Christus Sonder verhindering …

3 Alles en almal behoort aan die Here
Krisismomente in die kerk van Christus Handelinge vertel van die eerste gemeente Hfst 4 – Die Sanhedrin dreig Hfst 6 – Verwaarlosing van die weerloses Hfst 9 – Saulus gekies tot werktuig Hfst 20 – Paulus na Efese, ten spyte van … Paulus se krisis in Rome Deel van God se roeping

4 God is in beheer Paulus in boeie ter wille van die Here
Paulus het ’n “captive audience” Handelinge vertel van vervolging Martelaarskap – bestaanswyse van Kerk Weerloosheid – model vir geloofsidentiteit Getuies uit posisie van magteloosheid Toesprake – voertuie om evangelie te versprei

5 God is onveranderlik Kwesbaarheid en tydelikheid van mense
Karakters kom en gaan “Following Jesus in a culture of fear” Dissipelskap is oorgee van mag Geen sekuriteit in magstrukture Paulus gaan na Jerusalem en weet wat wag Gaan leef as dissipel van Jesus

6 Om met oop hande te leef Scott Bader-Sayer se formulering:
How can we maintain the posture of the open hand toward a world that scares us? Geroep om die waarheid te verkondig Persoonlike integriteit as God se sendeling

7 Koninkryk van God en mag
Handelinge 1:6 en die magsvraagstuk Politieke bevryding God se vrye mag Rome – sentrum van politieke mag Paulus verduidelik God se koninkryk Handelinge 28:23, 31 Omkeer van ordes – broosheid as beginsel

8 Verwesenliking van Jesus se profesie
Aankoms in Rome en profesie van Handelinge 1:8 Uiteinde van die aarde Geografiese uitbeelding van evangelie Krag van die Heilige Gees

9 Sal die kerk dit nou eien?
Verhaal van twee stede Jerusalem en Rome Simbole van magsverskuiwing Relatiewe mag van maghebbers God se koninkryk het gekom … … tot in Rome Paulus se missie is voltooi Sal die kerk dit nou eien?

10 Vry in huisarres Paulus is vry terwyl hy in arres is!
Verkondig teenwoordige koninkryk Mense kom na hom toe Hy praat oor God se verlossing in Christus Gevangene van die keiser Leer mense oor ’n ander Heer

11 God se koninkryk kom Grootste vrymoedigheid Sonder enige verhindering
In die huis van gevangenskap Wat ’n vreemde mag!


Download ppt "Week 6 Sodat God vir almal mooi sal word."

Similar presentations


Ads by Google