Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Handhaaf.

Similar presentations


Presentation on theme: "Handhaaf."— Presentation transcript:

1 Handhaaf

2 “ ‘n Kind se werk is om gelukkig te wees”

3 Die ouer se werk is om die regte keuse te maak sodat ‘n kind gelukkig kan wees

4 AGTERGROND Handhaaf is vanjaar 81 jaar oud
In Handhaaf word Christelike, Bybelgefundeerde waardes en norme gerespekteer

5 AGTERGROND Handhaaf is ‘n Afrikaansmediumskool
Handhaaf is in ‘n veilige en rustige omgewing geleë

6 Ligging Dissipline Akademie Sport en Kultuur Naskoolse aktiwiteite Geriewe en toerusting

7 LIGGING Handhaaf is in ‘n veilige en rustige omgewing geleë
Gevestigde area Toeganklik

8 AKADEMIE Klasgrootte Hanteerbaar Personeel Gevestig Vakinhoud Relevant
Terugvoering aan ouers

9 3 “Rs” Reading Writing Arithmatic
AKADEMIE Assesering gestandardiseer en eenvormig Wil om te presteer moet gekweek word 3 “Rs” Reading Writing Arithmatic

10 SPORT Sport tydens skoolure Genoeg spanne Voldoende aantal afrigters
Sport ontwikkelingsprogram Vaardighede Voorskools

11 SPORT Kompeterende spanne Alombekende sportprestasies
Sporttoere: besoek en ontvang Toernooie: aanbied en deelneem

12 Toernooie Rugby en 7`s Rugby Krieket en “6 a Side Cricket” Super 16 Rugby 0/13 Skaak Netbal Tennis Atletiek

13 SPORT Erkenning aan alle sportprestasies
Skaak: aktiewe klub privaatafrigting Ouers betrokke by sport (ondersteunersklub) Onderwysers betrokke op streeks en provinsiale vlak

14 KULTUUR Koor en Slagorkes lewer uitstekende prestasies
Individuele prestasies in klavierspel, blokfluit, sang, ens.

15 KULTUUR Enigste laerskool met eie Musiekakademie
Blokfluit, kitaar, klawerbord, klavier, ens. word aangebied

16 KULTUUR Optredes tydens kunstefeeste, musiekaande, kerkdienste, ens.
Woon opvoerings by

17 KULTUUR Aktiewe VCSV: Ontvang en besoek bejaardes, hospitaal, behoeftiges, DBV, ens. Koffiekroeë, sang, geestelike berading vorm die Christelike karakter

18 Naskoolse Aktiwiteite
Privaat instansies bied aan: “Playgolf” Swem Tennis akademie Voortrekkers Skaak

19 GERIEWE Handhaaf beskik oor uitstekende geriewe
Nasorgsentrum Rekenaarsentrum Koshuis Uitstekende sportfasiliteite

20 GERIEWE Voortdurende opgradering van geriewe vind plaas

21 Levyvale Pre-Primere Skool
Gee jou kind n voorsprong met ons gehalte ondderig. Ons is deel van Laerskool Handhaaf se perseel.

22 Levyvale bied die volgende:
Dubbel-Medium onderrig (Afr + Eng) Rekenaar Klasse Naskoolse Sport, Netbal, Krieket, Rugby en Monkey Nastix Nasorg beskikbaar op perseel Gereelde opvoedkundige uitstappies Gebasseer op UGO Onderwys

23 Belê in u kind se toekoms

24 Kyk eerder na wat die beste is vir u kind as wat gerieflik is vir u

25 Laerskool Handhaaf bedank u.
Dankie Laerskool Handhaaf bedank u.

26 "Doen dit Nou"


Download ppt "Handhaaf."

Similar presentations


Ads by Google