Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Rogers’ Diffusion of Innovation Model of Change
and the Partnership for a Missional Church
2
Verandering geskied gewoonlik nie in ‘n reguit lyn direk van Punt A tot Punt B nie
In feite lyk verandering meer soos die roete van ‘n seilboot, wat op die krag van die wind seil na sy bestemming.
3
Dit is veral waar wanneer ‘n hele kultuur verander.
4
Everett Rogers verklaar dat daar 5 verskillende fases is wat mense deurgaan as ‘n kultuur verander…
aanvaarding evaluering proefneming belangstelling bewuswording
5
5 fases van besluitneming
Bevestiging – bevestig of verwerp die besluit 5 fases van besluitneming Besluit – aanvaar of verwerp die nuwe ding Kennis – gewaarwording van ‘n nuwe gebeure Ooreding – gunstige of ongunstige houding teenoor die nuwe gebeure Implementering – Begin om die nuwe ding te gebruik
6
Mense se openheid tot verandering
Onversetlikes % “the traditional” Trae meerderheid % “the skeptical” Vroeë meerderheid % “the thoughtful” Aanpasbares % “respectable” Innoveerders 2.5% “the brave”
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.