Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

More than numbers The way churches grow

Similar presentations


Presentation on theme: "More than numbers The way churches grow"— Presentation transcript:

1 More than numbers The way churches grow
Loren B Mead

2 Vier soorte groei in gemeentes
Numeriese groei Dit is groei soos ons dit normaalweg beskryf: Erediensbywoning Inkomste Hoeveel programme, bedieninge en aktiwiteite Aantal aktiewe lidmate “Maturational” groei Groei in die geestelike volwassenheid van elke lidmaat Geloofsgroei Groeiende vermoë om te versorg en om versorg te word

3 “Incarnational” groei
Organiese groei Groei as funksionele gemeenskap wat sigself in stand hou en in verhouding staan tot ander instellings in die gemeenskap. “Incarnational” groei Groei in die vermoë om die geloofstorie van die geloofsgemeenskap en die waardes daarvan ‘n werklikheid te maak in die wêreld en gemeenskap buite die gemeente. Die gemeente groei in haar vermoë om die evangelie te laat vleesword buite die mure van die kerkgebou

4 Numeriese groei +

5 Implikasies vir bedieninge
Birth ministry Newcomer ministry Conversion ministries Ministries with Aging and with Dying Ministry to transfers out Dropout ministry

6 “Maturational” groei Volwasse kategese
Toerusting Bybelskool Geestelike groei / Spiritualiteit Retraites Roetine groei Leesrooster Dramatiese groei Pastorale begeleiding van lewensoorgange Geestelike dissiplines

7 Vier dimensies in ‘n gemeente
Program WAT ‘n gemeente doen, die jaarprogram Proses HOE ‘n gemeente doen wat sy doen – hoe besluitneming en leierskap werk Konteks WAAR die gemeente en die gemeenskap mekaar raak Identiteit WIE die gemeente in haar persoonlikheid, tradisies is

8 Organiese groei Rolle Norme Wat word “beloon” en wat word “afgekeur”
Kernwaardes Mites Besluitneming Kommunikasie Sosialisering Vereistes / grense vir lidmaatskap Leierskapontwikkeling

9 “Incarnational” groei
Member-centered Publicly proactive 1 – CIVIC 2 – ACTIVIST 3 - SANCTUARY 4 – EVANGELISTIC This-worldly Orientation Other-worldly Orientation

10 Hoe vaar ons gemeente? Watter van die volgende kan as sterk punte of swak punte / groeigebiede in die bediening van ons gemeente beskryf word?

11 Numeriese groei Die aantrek van nuwe lidmate uit nuwe intrekkers of kerklos mense Die assimilering van nuwe lidmate in die gemeente, die skep van ruimte vir hulle, hulp dat hulle kan inpas Die toerusting van nuwe lidmate om ingelei te word in die kernwaardes van lidmaatskap Hulp aan lidmate om van tyd tot tyd hulle lidmaatskap te vernuwe en ‘n nuwe verbintenis te maak

12 Rekord van lidmate wat tydelik weggaan met werk, studie of oorsee
Rekord van lidmate wie se erediensbywoning of dankoffers afneem Hulp aan vertrekkende lidmate om in hulle nuwe dorp ‘n geestelike tuiste te vind Ander ...

13 “Maturational” groei Toerusting en versorging aan Babas Kleuters
Kinders Jongmense Studente Werkende jongmense Volwassenes Seniors

14 Krisisbediening en nasorg “Life-crisis ministries”
Spesiale toerusting Mentorskap en/of retraites Ernstige Bybel en teologiese studie Krisisbediening en nasorg “Life-crisis ministries” Kwaliteit van weeklikse eredienste en prediking

15 Organiese groei Effektiwiteit van Leierskap
In beplanning en besluitneming In konflikbestuur In die stel en uitvoer van prioriteite In die hantering van foute In finansiële bestuur Die vermoë om leiers te werf, toe te rus en te versorg

16 Die kwaliteit van ons lewe as ‘n gemeenskap
Geleenthede om mekaar persoonlik te leer ken Ander ...

17 “Incarnational” groei
Formele uitreike na mense in nood Inskakeling van lidmate by gemeenskapsorganisasies Ons verhouding met groepe wat staan vir transformasie in die gemeenskap Geleenthede om sake van die dag in die dorp, land en wêreld uit ‘n geloofsperspektief te bespreek

18 Geleenthede om saam met ander te bespreek en te beplan oor die uitlewing van Christenskap in die werkplek Geleenthede in eredienste om te bid vir sake van die dag Kennis van wat ander lidmate by die werk doen Ander ...


Download ppt "More than numbers The way churches grow"

Similar presentations


Ads by Google