Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byElisabeth Pauwels Modified over 6 years ago
2
GAL 2:20-21 Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het. Ek verwerp nie die genade van God nie; want as daar geregtigheid deur die wet is, dan het Christus tevergeefs gesterwe.
4
Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.
WITH EVERY THOUGHT KOL 3:1-2 AS julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie.
5
AND EVERY WORD KOL 4:6 Laat julle woord altyd aangenaam wees, met sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe julle iedereen moet antwoord.
6
PSALM 150:6 Laat alles wat asem het, die Here loof! Halleluja!
WITH EVERY BREATH PSALM 150:6 Laat alles wat asem het, die Here loof! Halleluja!
7
AND ALL THAT I AM ROM 12:1 EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ’n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens.
8
I WANT TO LOVE YOU JOH 21:15-16 Toe hulle dan klaar was met die môre-ete, vra Jesus vir Simon Petrus: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief, meer as hulle hier? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Laat my lammers wei. Hy vra hom weer die tweede maal: Simon, seun van Jona, het jy My waarlik lief? Hy antwoord Hom: Ja, Here, U weet dat ek U liefhet. Hy sê vir hom: Pas my skape op.
9
FIL 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
AS LONG AS I LIVE FIL 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
10
JOH 20:28 En Thomas antwoord en sê vir Hom: My Here en my God
FOR YOU ARE MY GOD JOH 20:28 En Thomas antwoord en sê vir Hom: My Here en my God
11
I SURRENDER ALL LUK 18:13-14 En die tollenaar het ver weg gestaan en wou selfs nie sy oë na die hemel ophef nie, maar het op sy bors geslaan en gesê: o God, wees my, sondaar, genadig! Ek sê vir julle, hierdie laaste een het geregverdig na sy huis gegaan eerder as die eerste een; want elkeen wat homself verhoog, sal verneder word, en hy wat homself verneder, sal verhoog word.
12
WITH EVERY STEP EFES 6:15 en as skoene aan julle voete die bereidheid vir die evangelie van vrede.
13
AND EVERY PLAN JAK 4:15 In plaas dat julle sê: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen.
14
WITH EVERYTHING THATS IN MY HEART
JOH 14:1 LAAT julle hart nie ontsteld word nie; glo in God, glo ook in My.
15
I WANT TO SERVE YOU AS LONG AS I LIVE
1 KOR 15:58 Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.
16
FOR YOU ARE MY KING OPEN 1:5-6 en van Jesus Christus, die getroue getuie, die eersgeborene uit die dode en die Owerste oor die konings van die aarde! Aan Hom wat ons liefgehad het en ons van ons sondes gewas het in sy bloed en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
17
FIL 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
ALL MY LIFE FIL 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
18
AND ALL MY NEEDS MATT 6:30-32 As God dan die gras van die veld, wat vandag daar is en môre in ’n oond gegooi word, so beklee, hoeveel te meer vir julle, kleingelowiges? Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het.
19
SPR 3:6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.
ALL MY WAYS SPR 3:6 Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak.
20
AND ALL MY DEEDS KOL 3:17 En wat julle ook al doen in woord of in daad, doen alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.
21
I WANT TO FOLLOW YOU EVERYDAY
LUK 9:23 EN Hy sê vir almal: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis elke dag opneem en My volg.
22
FOR YOU ARE MY LORD FIL 2:10-11 sodat in die Naam van Jesus sou buig elke knie van die wat in die hemel en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, en elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is tot heerlikheid van God die Vader.
23
I SURRENDER I SURRENDER ALL
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.