Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Verskillende Tipes Inligtingsbronne

Similar presentations


Presentation on theme: "Verskillende Tipes Inligtingsbronne"— Presentation transcript:

1 Verskillende Tipes Inligtingsbronne
Gepubliseerde werke Ongepubliseerde werke

2 Gepubliseerde Werke Regeringspublikasies Tydskrifte Koerante
Monografieë en handboeke Naslaanwerke Oudiovisueel Elektroniese media

3 Regeringspublikasies
Amptelike publikasies uitgereik deur Staatsowerhede Voorbeelde: Wette Staatskoerante Debatte van Parlement (Hansard)

4 Tydskrifte Tydskrifte: verskyn deurlopend op vasgestelde tye en die inhoud fokus in die algemeen op navorsingsresultate Die woord “tydskrif/journal” is nie altyd deel van die titel nie, bv. South african medical journal New scientist

5 Koerante Koerante verskyn of daagliks, weekliks of maandeliks
Inhoud bestaan uit nuus, opinies, advertensies en ander aktuele sake Suid-afrikaanse koerant artikels word deur die SAMedia geindekseer en is in die AI beskikbaar

6 Handboeke / Monografiee
Handboeke is publikasies wat ‘n spesifieke onderwerp omvattend bespreek

7 Naslaanwerke Woordeboek (bv. Dorlands medical dictionary, HAT, Dictionary of medical syndromes) Ensiklopedieë (bv. Encyclopaedia of bioethics, Encyclopaedia of occupational health and safety) Biografieë (bv. Medical sciences international who’s who) Jaarboeke (Suid-Afrikaanse jaarboek, Yearbook 2001 United Nations) Adresboeke (The World of Learning 2001)

8 Oudiovisuele materiaal
Media soos byvoorbeeld oudiokasette en videos

9 Elektroniese Materiaal
Inligting wat elektroniese beskikbaar is CD Rom programme (bv. Heart sounds & murmurs, Procedural skills…) eBoeke (Textbook of pediatrics, The 5-minute consult, Harrison’s textbook of internal medicine…) eTydskrifte (Lancet, British medical journal)

10 Ongepubliseerde werke
Menslike inligtingsbronne Verhandelinge / Proefskrifte Verslae Grys literatuur Inligting op die Internet Epos

11 Menslike Inligtingsbronne
Dosente Kollegas En ander

12 Grys Literatuur Inligting wat nie gewoonlik deur boekwinkels beskikbaar is nie, bv. Verslae, manuskripte en patente.

13 Verhandelinge / Proefskrifte
Navorsing wat deel uitmaak van ‘n akademiese kursus vir ‘n graad Kopie gewoonlik in die relevante universiteitsbiblioteek beskikbaar

14 Verslae / Vorderingsverslae
Skriftelike beskrywing van ‘n voltooide navorsingsprojek of ‘n tussentydse

15 Vir die herwinning van inligting
Sekondêre inligtingsbronne wat gebruik kan word om inligting te herwin Bibliografieë (bv. Bookfind, Books in Print) Indekse (bv. Medline, African Health Anthology)


Download ppt "Verskillende Tipes Inligtingsbronne"

Similar presentations


Ads by Google