Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Leereenheid 1.1 / Study Unit 1.1

Similar presentations


Presentation on theme: "Leereenheid 1.1 / Study Unit 1.1"— Presentation transcript:

1 Leereenheid 1.1 / Study Unit 1.1
LARM111 Die aard en terrein van Bedryfsosiologie/ the nature and scope of Industrial Sociology Leereenheid 1.1 / Study Unit 1.1

2 LEERUITKOMSTE / OUTCOMES
Die begrip Bedryfsosiologie te definieer / define the concept Industrial Sociology Die aard en omvang van Bedryfsosiologie te verduidelik / explain the nature and scope of Industrial Sociology

3 WAT IS BEDRYFSOSIOLOGIE?

4 DEFINISIE VAN BEDRYFSOSIOLOGIE / DEFINITION OF INDUSTRIAL SOCIOLOGY
(Very important...) Bemoei hom met die wêreld van werk / concerned with the world of work Handel oor die mense en verhoudings wat die wêreld van werk vorm / about people and relationships which constitute the world of work Bestudeer mense in sosiale opset om die aard van werk, die nywerheid en die industriële gemeenskap te verstaan / study people in social setting to understand the nature of work, industry and the industrial society

5 ...... Daar is verskillende definisies vir die term Bedryfsosiologie / there are many definitions for the term Industrial Sociology Miller en Form Moore Schneider Etzioni

6 .... Miller en Form: Is grootliks gemoeid met die studie van die sosiale organisasie van werk / concerned broadly with the study of industrial society and also with the analysis of the social organisation of work Moore: Bedryfsosiologie is gemoeid met die toepassing of ontwikkeling van die beginsels sosiologie wat van belang is vir industriële produksie en die industriële manier van lewe / industrial sociology then is concerned with the application or development of principles of sociology relevant to the industrial mode of production and the industrial way of life

7 ..... Al is daar verskillende definisies vir die term Bedryfsosiologie, sal die meeste tekse die volgende afdelings wel insluit / while there are different definitions for the term Industrial Sociology, most texts include sections on: Die werkgroep / the workgroup Die struktuur van die bedryfsburokrasie / the structure of industrial bureaucracy Die verhouding tussen die unie en die bestuur / the union-management relations Die industriële proses / the industrial process Die belangrikste werkrolle in die bedryf / the major work roles in the industry Die interne organisasie van vakbonde / the internal organisation of trade unions

8 BEDRYFSOSIOLOGIE IS NIE / INDUSTRIAL SOCIOLOGY IS NOT:
BEDRYFSIELKUNDE / INDUSTRIAL PSYCHOLOGY Bestudeer die verhouding tussen individu se vaardighede en die werksvereistes; en klein groep ontledings / investigate the relationship between individual abilities and job requirements; and small group analysis ARBEIDSVERHOUDINGE / INDUSTRIAL RELATIONS Beklemtoon die beskrywende ontledings van die formele organisasie van die vakbond en kollektiewe bedinging / emphasizes the descriptive analysis of the formal organization of trade unions and collective bargaining

9 AARD VAN BEDRYFSOSIOLOGIE / NATURE OF INDUSTRIAL SOCIOLOGY
Bestaan nie as ‘n aparte veld nie, aangesien daar geen sentrale teoretiese fokus i.t.v. die veld is nie / does not exist as a separate field for there is no central theoretical focus in terms of the field Die teorieë en metodes word van ‘n verskeidenheid sub vakgebiede gekry om deel te vorm van sosiologie / draws it’s theories and methods from a variety of sub disciplines within sociology

10 .... Byvoorbeeld die analisering van / for example the analysis of:
Ontwikkeling van nywerhede / industrialization Bestudering van werksgroepe en industriële burokrasie / study of work groups and industrial bureaucracy Bestudering van unie-bestuur verhoudings / study of union management relations


Download ppt "Leereenheid 1.1 / Study Unit 1.1"

Similar presentations


Ads by Google