Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
KONTRAKTEREG ADMINISTRATIEWE REELINGS 2012
2
LEKTOR Kenneth Mould CRS 202 KONSULTASIETYE: MAANDAG TOT DONDERDAG: 08:30-09:30.
3
VOORGESKREWE HANDBOEK:
Hutchison et al. “Kontraktereg in Suid-Afrika” Oxford University Press. BESKIKBAAR VANAF VAN SCHAIKS en PROTEA BOEKWINKEL IN DIE BRANDWAGSENTRUM, WINKEL 33. PRIMERE BRON VAN HIERDIE KURSUS.
4
STUDIEGIDS: KOMBINASIE VAN 5 HANDBOEKE, HOFSAKE, AKADEMIESE ARTIKELS.
SLEGS ‘N RIGLYN VIR HANDBOEK. REDELIK OMVATTEND.
5
LEERUITKOMSTE: DUI AAN WAT VAN STUDENT VERWAG WORD: WAT MOET STUDENT WEET OMTRENT DIE BETROKKE EENHEID? SLEGS AANDUIDEND VAN MOONTLIKE TOETS-OF EKSAMENVRAE, NIE NOODWENDIG PRESIES NIE.
6
REGSPRAAK KONTRAKTEREG= ONGEKODIFISEERD.
DAAROM IS REGSPRAAK UITERS BELANGRIK. SAKE ILLUSTREER DIE PRAKTIESE WERKING VAN KONTRAKTEREG- BEGINSELS.
7
TOETSE Dit is student se verantwoordelikheid om botsings te voorkom.
Geen verdraagsaamheid vir onvoldoende beplanning nie.
8
KLASBYWONING Verpligtend. Minder as 75% van klasse bygewoon: onvoltooid. Sal nie toegelaat word om eksamen te skryf nie.
9
PREDIKATE: Minimum van 40% om te kwalifiseer vir eksamen.
Predikaat van 70%- Hoef nie eksamen te skryf nie.
10
KONTRAKTEREG 2010 2010
11
“THE LAW OF CONTRACT IS TRULY REMARKABLE
“THE LAW OF CONTRACT IS TRULY REMARKABLE. IN FACT, IT IS DIFFICULT TO THINK OF AN AREA OF LAW THAT PLAYS A MORE IMPORTANT PART IN EVERYDAY LIFE” Ryan Murray
12
DIE VEREISTES VIR ‘N GELDIGE KONTRAK INLEIDING EN BASIESE BEGRIPPE
EENHEID 1 DIE VEREISTES VIR ‘N GELDIGE KONTRAK LESING 1 INLEIDING EN BASIESE BEGRIPPE
13
LEERUITKOMSTE: 1.Bespreek die historiese oorsprong van die Kontraktereg in Suid-Afrika. 2. Definieer die begrip “kontrak” 3. Definieer die begrip “verbintenis” 4.Klassifiseer en bespreek die verskillende tipes verbintenisse. 5. Onderskei tussen die terme “kontrak” en “verbintenis” 6.Identifieer en bespreek die karaktereienskappe van ‘n kontrak. 7.Onderskei tussen die terme “vernietig” en “vernietigbaar”. 8.Analiseer die Sosiale-en Grondwetlike waardes saamgevat in die Kontraktereg. 9. Lys die vereistes vir ‘n geldige kontrak.
14
Wat moet ek bestudeer vir hierdie eenheid?
1. Afrox Healthcare v Strydom (6) SA 21. 2. Brisley v Drotsky 2002 (4) SA 1 (SCA). 3. Studiegids: pp. 1-7.
15
1. Historiese Inleiding Romeins-Hollandse Reg=Suid-Afrikaanse Gemenereg. 1826- Moet Engelse Reg die Romeins- Hollandse Reg aan die Kaapkolonie vervang? Louisa and Protector of Slaves v Van de Berg (1830). Hof verwys glad nie na Engelse Reg. Verkies om Voet, Grotius en Groenewegen te volg.
16
2. Die Begrip “Kontrak” Van der Merwe et al:
“’n Belofte om ‘n verbintenis te vervul” “’n Verbintenisskeppende afspraak/ooreenkoms. “’n Ooreenkoms is ‘n kontrak indien die partye bedoel om ‘n verbintenis/verbintenisse te skep. Christie: “’n Ooreenkoms wat regtens afdwingbaar is of bedoel is om regtens afdwingbaar te wees.” Bhana et al: “Ooreenkoms tussen partye wat bedoel om regte en verpligtinge tussen hulle te skep wat bindend op die partye is.”
18
Major: “A contract is defined as a legally enforceable agreement. This means that a contract is enforceable in the sense that there is a legal remedy available in case one party should fail to comply with his promise under the agreement”
19
3. Die begrip “Verbintenis:
Die Kontraktereg resorteer onder die Verbintenisreg. Afgelei van die Latyns obligare – “om te bind”. Regsband= vinculum iuris. Verhouding behels: Reg op prestasie (skuldeiser se reg). Verpligting om iets te lewer (rus op skuldenaar). Lewering van ‘n saak (dare) OF Iets doen (facere) OF Weerhou daarvan om iets te doen (non facere).
20
3. Die begrip “Verbintenis (vervolg)
Skuldeiser se Reg: Persoonlike Reg. Ook genoem ‘n “eis”. Skuldenaar se plig: “skuld”. DUS: ‘N VERBINTENIS BEHELS:
21
‘N REG ….
22
EN ‘N VERPLIGTING!
23
4. Verskillende Tipes verbintenisse.
1. Obligationes naturales: * Kan nie deur geregshof afgedwing word. * Kontrak deur minderjarige wat nie bygestaan is. 2. Obligationes civiles: * Kan deur geregshof afgedwing word. * Koop/huurkontrak.
24
Verskil tussen die begrippe “kontrak” en “verbintenis”
Verbintenis= gevolge van ‘n kontrak. Verbintenis kan voldoen word by wyse van vervulling, kwytskelding of kansellasie. Die bestaan of werking van ‘n verbintenis mag afhang van ‘n veronderstelling, voorwaarde of modus. Die begrip “kontrakbreuk” behoort dus eintlik te heet “verbintenisbreuk”!
25
6. Karaktereienskappe van ‘n kontrak.
Essentialia: Elemente wat die kontrak definieer en onderskei van ander kontrakte. Incidentalia: Klousules wat voorsiening maak vir residuele aangeleenthede. Word deur partye ingevoeg.
26
6. Karaktereienskappe (vervolg)
Naturalia: Regsbeginsels van die kontraktereg wat van toepassing sal wees in die afwesigheid van klousules tot daardie effek in die kontrak self.
27
7. Nietig of Vernietigbaar?
VANAF AANVANG. GEEN REGSEFFEK HOEGENAAMD. VERNIETIGBAAR: GELDIG, MAAR KAN NIETIG VERKLAAR WORD. DWANG, WANVOORSTELLING, ONBEHOORLIKE BEINVLOEDING.
28
8. Sosiale en Grondwetlike Waardes.
N.B. Bestudeer Van der Merwe et al pp Studiegids pp. 6-7.
29
9. VEREISTES VIR ‘N GELDIGE KONTRAK:
1. Wilsooreenstemming 2. Formaliteite 3.Moontlikheidvan Prestasie 4. Geoorloofdheid 5. Sekerheid 6.Handelingsbevoegde partye
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.