Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byWouter van den Broek Modified over 6 years ago
2
II Kor. 5:21 “Christus was sonder sonde, maar God het Hom in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees.”
3
I Pet. 2:24. “Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra
I Pet. 2:24 “Hy het self ons sondes in sy liggaam aan die kruis gedra. Daardeur is ons vir die sondes dood en kan ons lewe in gehoorsaamheid aan die wil van God. Deur sy wonde is julle genees.”
5
“Death has been changed to sleep by the work of Christ
“Death has been changed to sleep by the work of Christ. It is an apt metaphor in which the whole concept of death is transfomed.” T.E. Wilson
7
“The death of believers does not take place apart form Jesus, and hence Paul can conclude that God will raise them up and bring them into the presence of Jesus” Howard Marshall
8
I Kor. 6:14 “God het deur sy krag die Here uit die dood opgewek en so sal Hy ons ook opwek.”
9
Joh. 11:25. “Ek is die opstanding en die lewe
Joh. 11:25 “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterwe hy ook;
11
Matt. 24:36 “Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit.”
12
I Kor. 6:14 “God het deur sy krag die Here uit die dood opgewek en so sal Hy ons ook opwek.”
13
II Tim. 4:6-8. “Die tyd van my dood is voor die deur
II Tim. 4:6-8 “Die tyd van my dood is voor die deur... Nou wag die oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God. Op die dag dat Hy weer kom, sal die Here, die regverdige Regter, dit vir my gee...”
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.