Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”

Similar presentations


Presentation on theme: "Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”"— Presentation transcript:

1

2 Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”

3 Gen 22:1 “'n Ruk na die vorige gebeurtenisse het God vir Abraham op die proef gestel en vir hom gesê:"Abraham!" Hy het geantwoord:"Hier is ek!”

4 Hebr. 11:19 “Hy was daarvan oortuig dat God by magte is om uit die dood op te wek, waaruit Abraham vir Isak ook, om dit so te stel, terug ontvang het.”

5 Gal 3:9 “Dit is dus dié wat glo, wat saam met die gelowige Abraham geseën word.”

6 “God had one son without sin. But no son without a cross. ”
“God had one son without sin. But no son without a cross.” Thomas Menton

7 Toets die gehalte van ons geloof:

8 II Kron. 32:31 “Dit was om hom te toets en hom sy eie hart te laat ken.”

9 Hab. 3:17 “Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees,”

10 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig:

11 II Kor. 12:7 “Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee,' n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan”

12 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig: Maak my los van die wêreld:

13 Joh. 6:6 “Dit het Hy net gesê om hom op die proef te stel, want Hy het self goed geweet wat Hy gaan doen.”

14 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig: Maak my los van die wêreld: Help fokus op ons ewige hoop:

15 Fil. 1:23 “Ek is in 'n tweestryd:ek verlang daarna om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste;”

16 II Kor. 4:16. “Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie
II Kor. 4:16 “Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe.”

17 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig: Maak my los van die wêreld: Help fokus op ons ewige hoop: Openbaar waarvoor ek werklik lief is:

18 Deut. 13:3 “Die Here jou God stel jou net op die proef om vas te stel of jy Hom liefhet met hart en siel”

19 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig: Maak my los van die wêreld: Help fokus op ons ewige hoop: Openbaar waarvoor ek werklik lief is: Leer ons om God se seën te waardeer:

20 Ps. 19:12. “U dienaar laat hom daardeur leer
Ps. 19:12 “U dienaar laat hom daardeur leer. Wie dit alles onderhou, groot is sy beloning.”

21 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig: Maak my los van die wêreld: Help fokus op ons ewige hoop: Openbaar waarvoor ek werklik lief is: Leer ons om God se seën te waardeer: Leer om ander te help in nood:

22 Luk. 22:32 “Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk. ”

23 Toets die gehalte van ons geloof: Maak nederig: Maak my los van die wêreld: Help fokus op ons ewige hoop: Openbaar waarvoor ek werklik lief is: Leer ons om God se seën te waardeer: Leer om ander te help in nood: Help ons om te volhard:

24 “While all things are quiet and comfortable we live by sense rather than faith.  But the worth of a soldier is never known in times of peace Thomas Menton


Download ppt "Job. 42:5 “Tot nou toe het ek net gehoor wat mense van U sê, maar nou het ek U self gesien”"

Similar presentations


Ads by Google