Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byLouisa Koster Modified over 6 years ago
1
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
Johan Serfontein
2
The Loneliest whale in the ocean.
The 52 hertz whale.
3
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
5
“Op 31 Julie van my dertigste jaar was ek saam met die Judese ballinge langs die Kebar rivier in Babilonië. Die hemel het vir my oopgegaan en ek het visioene gesien. Dit het gebeur gedurende die vyfde jaar wat koning Jojagin in ballingskap was. Die Here het vir my Esegiël die seun van Busi, die priester, ‘n boodskap gegee.” Esegiël 1:1-3 NLV
6
Esegiël se realiteit Eerste Ballingskap Jerusalem val. Josia sterf
Profeet Jeremia se bediening 626 BCE – 586 BCE Eerste Ballingskap Jerusalem val. Esegiël gebore Nineve val Josia sterf 623BCE BCE Regering van koning Josia ( ) Vier “puppet” konings regeer in Juda - Joahas, Eljakim, Jojakim, Sedekia Ontdekking van die wetboek in die tempel deur Gilkija in 622BCE (2 Kings 22:8) Agteruitgang van Assirië
7
Sy realiteit het ‘n profeet nodig gehad en nie ‘n priester nie.
As profeet het hy ‘n woord van God nodig.
8
Ons realiteit: Word gegee. Dit verskil van mekaar. Nie altyd wat ons verwag nie. Ons moet reageer binne in ons realiteit.
9
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
10
God reageer met Sy woorde…
11
“nullpunkt” Walter Zimmerli
15
Altyd Sy woorde! Wat is God se reaksie op die
krisis/spasie/chaos/onsekerheid/”nullpunkt”? Altyd Sy woorde!
16
“En die aarde was woes en leeg (nullpunkt)… En God het gesê:
Laat daar lig wees! En daar was lig.” Genesis 1:2-3 OAV
17
“…en die woord van die Here het na my gekom…”
Meer as 50 keer!
18
“dabar YHWH” – kom 225 keer voor in die Ou Testament
19
The LXX (Septuagint) gebruik “rhema” 8 keer
meer as die woord “logos” – “rhema” beteken “uitgesproke woord” of “revealed word”.
20
“Later het koning Sedekia hom (Jeremia) laat haal
en in die geheim in die paleis vir hom gevra: ‘Is daar 'n woord van die Here af?’” Jeremia 37:17 NAV
21
Hoe om die “woorde” te ontvang.
- Ken jou realiteit. - ‘n Verstaan van die Bybelse narratiewe. - Kennis van die huidige “gesprekke” in jou veld. - Afsondering.
22
Die “woord” wat jy ontvang – die visie van ‘n ideale toekoms – vorm jou filosofie oor kerk wees en jou model van kerk hou. NB: Dit moet ‘n reaksie wees op jou realitiet.
23
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
24
In die lewe van die profete was die ontvang van die woord en die kommunikeer van die woord nie een moment nie.
25
Wat was hulle poetise gereedskap?
Rym Ritme Alliterasie Akrostiek Metafore Sign acts
27
Wat is van die kommunikasie hulpmiddels wat ons kan gebruik?
Programming (diensbeplanning) Multimedia Reaksiemomente Musiek Preekreekse (40 dae veldtogte)
29
Storytelling
30
Storytelling
31
2. Have a conversation.
32
3. Jaw Dropping Moments
35
18 minute rule.
36
Paint a mental picture with multisensory experiences.
37
Realiteite, God se woorde, ons woorde en die toekoms.
38
I believe that prophecy is not foretelling the future, but creating it through imagination.
39
Die manier wat ons droom en kommunikeer as gemeente met die verskillende modelle en gereedskap tot ons beskikking moet twee narratiewe op die tafel plaas: Die realiteit. Die moontlikheid…
40
Jou kommunkikasie word die saad van ‘n nuwe realiteit wat kan groei vanuit jou realitiet.
41
“Now to Him who is able to do immeasurably more than all we can ask or imagine, according to his power that is at work within us.” Eph 3:20 (NIV)
42
“We cannot predict the future. But we can create it.”
- Great by Choice JIM COLLINS
43
“Now to Him who is able to do immeasurably more than all we can ask or imagine, according to his power that is at work within us.” Eph 3:20 (NIV)
44
Reality is given; the future imagined
45
Ezekiel’s Communication Process:
1.Realitiet 2. God se woorde 3. Ons woorde 4. Die Toekoms
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.