Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

HERSIENING REFRAKSIE.

Similar presentations


Presentation on theme: "HERSIENING REFRAKSIE."— Presentation transcript:

1 HERSIENING REFRAKSIE

2 Terugwerp van lig sonder dat die oppervlakte die lig absorbeer
WEERKAATSING Terugwerp van lig sonder dat die oppervlakte die lig absorbeer

3 WETTE VAN WEERKAATSING
Die invalstraal, die weerkaatste straal en die normaal is in dieselfde vlak Die invalshoek is gelyk aan die weerkaatsingshoek

4 REFRAKSIE/LIGBREKING
Wanneer ’n straal van een optiese digte medium na ’n ander (teen ’n

5 BREKINGSINDEKS OPTIESE DIGTHEID
Die verhouding van die spoed van lig in ’n vakuum tot die spoed van lig in ’n medium (geen eenheid) OPTIESE DIGTHEID ’n Maatstaaf van die spoed van lig deur ’n medium Hoe hoër die optiese digtheid, hoe hoër is die brekingsindeks

6 Terugwerp van lig sonder dat die oppervlakte die lig absorbeer
WEERKAATSING Terugwerp van lig sonder dat die oppervlakte die lig absorbeer

7 TOTALE INTERNE WEERKAATSING
Die weerkaatsing van lig op die binnekant van die oppervlakte van ’n optiese meer digte medium. VOORWAARDES Moet van opties meer dig na minder dig beweeg Invalshoek met groter as die grenshoek wees

8 GRENSHOEK Dis ‘n spesiale invalshoek wat spesifiek tot elke medium is (moet vir jou gegee word) Die grenshoek is die invalshoek wanneer die brekingshoek 90o is

9 DRIE OPSIES Invalshoek < grenshoek Invalshoek = grenshoek

10 Brekingsindeks van medium 2 Brekingsindeks van medium 1
SNELL SE WET Brekingsindeks van medium 2 Brekingsindeks van medium 1 Brekingshoek Invalshoek

11 SNELL SE WET Surface 1 Surface 2

12 SNELL SE WET BLOCK AIR


Download ppt "HERSIENING REFRAKSIE."

Similar presentations


Ads by Google