Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

WORCESTER 023 347 2745 | info@innovationfortheblind.org | www.innovationfortheblind.org.

Similar presentations


Presentation on theme: "WORCESTER 023 347 2745 | info@innovationfortheblind.org | www.innovationfortheblind.org."— Presentation transcript:

1 WORCESTER | |

2 STIGTING Di William Murray (Worcester) en Christiaan Rabie (Piketberg) het in gesprekke hulle besorgdheid geoppper oor gehoor- en siggestremde kinders in hul gemeentes. Danksy hulle pogings het die sinode van die NG Kerk in Oktober 1880 besluit om voort te gaan met die stigting van ’n instelling vir dowe en siggestremde kinders. Ds Christiaan Rabie Ds William Murray

3 137 jaar later Vandag kan Innovation for the Blind (voorheen Instituut vir Blindes) met dankbaarheid terugkyk; ons fokus steeds op dienslewering aan volwassenes met visuele gestremdhede. Die organisasie is een van die programme van BADISA (NPO: ): ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Ons werksaamhede kan as volg omskryf word:

4 Versorging van volwassenes met Visuele en ander Gestremdhede, en
KERN / “CORE FOCUS” Versorging van volwassenes met Visuele en ander Gestremdhede, en ANDER AKTIWITEITE Wat die kern help met Befondsing en om sinvolle Reserwes op te bou vir wanneer nodig.

5 KERN FOKUS Ebenhaezer Huis De Villiers Huis Jack Pauw Huis Brevis
Die kern van ons onderneming bestaan uit 4 tehuise: Ebenhaezer Versorging van persone met visuele en addisionele gestremdhede Huis De Villiers Versorging van mans met visuele gestremdhede Huis Jack Pauw Versorging van dames en getroude egpare met visuele gestremdhede Huis Brevis Versorging van bejaardes met en sonder gestremdhede

6 GROEI-ENJINS Ons kernfokus bly steeds ons hoof-fokus, ondersteun deur
'Joint Ventures’ Sinvolle vennootskappe met die sakewêreld bv. verhuring van ons geboue; ontwikkeling van 'Craftsmen’ Eenhede (Beskutte Arbeid) wat ons in samewerking met u en die gemeenskap gaan ontwikkel (sien onder); Aanlyn Handelsaktiwiteite, inligting en ander aktiwiteite wat die aanlyn wêreld ontgin; Vaardigheidsontwikkeling en Opleiding: Wat in vennootskap met rolspelers aangebied word.

7

8 Baie dankie vir jarelange ondersteuning!
Kerkstraat 132, Worcester


Download ppt "WORCESTER 023 347 2745 | info@innovationfortheblind.org | www.innovationfortheblind.org."

Similar presentations


Ads by Google