Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
2
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie...”
3
Hand. 8:13. “Selfs Simon het gelowig geword
Hand. 8:13 “Selfs Simon het gelowig geword. Hy is gedoop en het Filippus oral vergesel. Hy was verstom oor die groot tekens en kragte wat hy sien gebeur het.”
4
Hand. 8:20-23 “Maar Petrus antwoord hom: “Gaan na die verderf met jou geld en al! Dink jy jy kan die gawe van God met geld koop? In hierdie werk is daar vir jou geen plek nie, want jou gesindheid teenoor God is nie reg nie. Bekeer jou van hierdie dwaling en bid tot die Here: miskien sal Hy jou hierdie gesindheid van jou hart vergewe. Ek sien jy is deur afguns vergiftig en deur die sonde verstrik.”
5
Hand. 8:24 Toe sê Simon vir die apostels: “Bid júlle tog vir my tot die Here, sodat niks van wat julle gesê het, my tref nie.”
7
Hebr. 6:4-6 “Wanneer mense een keer deur God verlig is, die hemelse gawe ontvang en deel gekry het aan die Heilige Gees, die goeie woord van God leer ken het en die kragte van die toekomstige wêreld ondervind het en dan nogtans afvallig geword het, is dit onmoontlik om hulle weer tot bekering te bring. In hulleself kruisig hulle immers weer die Seun van God en maak hulle Hom in die openbaar tot 'n bespotting.”
9
Christus as objek van geloof
Joh. 2:23 “Terwyl Jesus vir die viering van die paasfees in Jerusalem was, het daar baie mense tot geloof in Hom gekom toe hulle die wondertekens sien wat Hy doen. Maar Hy het Hom nie op hulle verlaat nie, omdat Hy geweet het hoe hulle almal is.
10
Werk van die Heilige Gees
Hebr. 6:4 “Wanneer mense een keer deur God verlig is, die hemelse gawe ontvang en deel gekry het aan die Heilige Gees”
11
Glo in die Woord Matt. 13:20 “Die man weer by wie daar op die klipbanke gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem.”
12
Matt. 25:7 “Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.”
Verwag die wederkoms Matt. 25:7 “Toe staan al die meisies op en maak hulle lampe reg.”
13
Vind vreugde in my geloof
Matt. 13:20 “Die man weer by wie daar op die klipbanke gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem.”
14
II Kor. 13:5 “Stel julleself op die proef en ondersoek julleself of julle in die geloof lewe. Besef julle dan nie self dat Christus Jesus in julle is nie? So nie, het julle die toets nie deurstaan nie.”
15
Spr. 14:12 “Daar is 'n lewenswyse wat vir 'n mens reg kan lyk, maar die uiteinde daarvan is die dood.”
17
Spr. 30:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie,”
19
Hebr. 3: “Oor wie anders as dié wat ongehoorsaam was, het Hy 'n eed afgelê dat hulle nie in sy rus sou ingaan nie? Ons sien dus dat hulle as gevolg van hulle ongeloof nie in sy rus kon ingaan nie.”
20
I Pet. 4:17 “Die tyd vir die oordeel het aangebreek; dit begin by die huis van God. En as ook ons geoordeel word, en dit is nog maar die begin, wat sal die uiteinde dan wees van hulle wat nie na die evangelie van God wou luister nie?”
21
Joh. 14:21 “Wie my opdragte het en dit uitvoer – dit is hy wat My liefhet.” Joh. 14:23 “As iemand My liefhet, sal hy my woorde ter harte neem;
22
Liefde vir sonde is die oorsaak van ongeloof!
23
Reddende geloof is 'n opregte koms na Christus toe!
24
“Coming to Christ is attended with an honest and sincere forsaking all for Him.” John Bunyan
25
“Coming ot Christ embraces in it repentance, self-adnegation, and faith in the Lord Jesus...To come to Christ signifies to turn from sin and to trust in Him. Coming to Christ is a leaving of all false confidences, a renouncing of all love to sin and a looking to Jesus as the solitary pillar of our confidence and hope.” C.H. Spurgeon
26
“Saving faith consist of the complete surrender of my whole being and life to the claims of God upon me.” A.W. Pink
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.