Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
LO Kwartaal 3 Graad 11
2
Gesonde lewe Fisies Sielkundig Sosiaal Emosioneel Geestelik
Fisies aktief Gesond eet Lei tot + selfbeeld Onaktiewe leefstyl - - Hartsiektes - Beroertes - Hoë bloedruk Aktiwiteite wat selfvertroue bou Drome oor toekoms Aanvaarding Gesonde sosiale gewoontes Betekenisvolle verhoudings Self regulasie en reflektering Goeie ondersteunings- netwerke Baie mees as geloof- behels wat jy glo itv jou waardes, jou drome.
3
Positiewe invloed op mens se lewe
Rolmodelle Portuurgroep Persoonlike waardes Sosiale invloede Ekonomiese toestande
4
Impak van Stupid gedrag in jou tienerjare
Fisies – SOS, gebrekke van beserings Emosionele impak – om mense tog redelik alleen Geestelik – skuldig en skaam – so dryf weg van waardes af Sosiaal – slippery slope van negatiewe gedrag
5
Tipes riskante gedrag Persoonlike veiligheid Padgebruik
Dwelm gebruik Alkohol Seks Time to grow up o.a. – sien vlg slide: Depressie Tienerselfmoord Eetversteurings SOS Groepsdruk Supermankompleks ‘Verslawing’ aan negatiewe aandag
6
Vir die eksamen in November
Leer asb bl 186 en 187
7
Taak – Inhandiging 22 Augustus
INLEIDING Definieer die konsep van risikogedrag en verduidelik waarom dit belangrik is dat tieners bewus is daarvan en kennis daaroor dra (2x2 = 4) TIPES RISIKOGEDRAG Identifiseer en verduidelik VIER tipes risikogedrag onder tieners en gee voorbeelde (4x3 = 12) FAKTORE WAT LEI TOT RISIKOGEDRAG ONDER TIENERS Met verwysing na vraag 2 - Bespreek die faktore wat lei tot hierdie risikogedrag onder tieners (4x4 = 16) IMPAK VAN RISIKOGEDRAG Evalueer en bespreek die negatiewe impak van risikogedrag op jouself en ander (gemeenskap / samelewing). Verwys hier na VIER areas van funksionering, naamlik sosiaal, ekonomies, fisies en emosioneel. (4x4=16)
8
VERANDERING IN RISIKOGEDRAG ONDER TIENERS
Lees die uittreksel van die “Second Youth Risk behaviour survey 2008” en analiseer die bevindinge. Bespreek moontlike redes vir verandering in gedrag vanaf die “Youth Risk behaviour survey 2002” – verkrygbaar op Jy moet die tipe gedrag noem en die 2002 en 2008 bevindinge met mekaar vergelyk. Gee by elke verandering wat jy sien twee moontlike redes. (8) AANBEVELINGS Met inagneming van die tipes risikogedrag wat jy in Vraag 2 genoem het, maak AGT voorstelle van hoe risikogedrag aangespreek kan word / verhoed kan word. Jy moet dus TWEE voorstelle maak by elk van die vier tipes risikogedrag wat jy in vraag 2 genoem het. (8x2 = 16) BIBLIOGRAFIE Sluit jou projek af met ‘n bibliografie van ten minste 4 bronne. Maak asseblief seker dat bronne in die regte formaat getik is (APA / Harvard formaat). Let wel: Google.com & wikipedia sal nie aanvaar word as bronne nie (4x2)
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.