Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Sjimpanjees Jenna Pereira Gr.6A2
2
Beskrywing Hul hele lyf is bedek met growwe, swart hare, behalwe die gesig, vingers, tone, handpalms en voetsole. Hul spiere is tot vyf keer digter as mense s’n. So dig dat hulle nie kan swem nie.
3
Habitat Simpanjees woon in graslande en reënwoude.
Bly in bome met blare as ’n bed of nes om in te slaap.
4
Dieët Die meeste van 'n sjimpanjee se dieët bestaan uit vrugte, sade, neute, blare, blomme en insekte.
5
Vyande Natuurlike roofdiere van die Simpanjee sluit in: luiperds
groot jagkatte groot arende wat die klein baba sampanjee jag.
6
Ander feite Simpanjees eet ook vleis-soos baba ape
Sjimpansees kan jaar in die wild en jaar in gevangenskap leef. Simpanjee wat ‘n baba aap eet
7
Interessante feite Simpanjees dra hulle babas nog rond maande nadat die baba simpanjee dood is. Simpanjees se duim is nie in dieselfde lyn as met die ander vier vingers nie (net soos in menslike hande).
8
Bibliografie https://af.wikipedia.org/wiki/Sjimpansee
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.