Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Geskape om vir ewig te lewe !

Similar presentations


Presentation on theme: "Geskape om vir ewig te lewe !"— Presentation transcript:

1 Geskape om vir ewig te lewe !
Surely God would not have created such a being as man to exist only for a day ! No, no, man was made for immortality. (Abraham Lincoln)

2 Alles begin met God ! Die lewe draai nie om my nie !
Kol1:16 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

3 Vir God is jy nie “ per ongeluk nie “ !
Jy is nie per toeval hier nie ! Isa 44:2a “ I am your Creator, You were in my care even before you were born ” (Contemporary English Version)

4 What drives your life ? Living on purpose is the path to peace
Isa 26:3 “ You, Lord, give perfect peace to those who keep their purpose firm and put their trust in you ” (Today’s English Version)

5 Geskape om ewig te lewe ! Diensdatum “ versus “ vervaldatum
Hierdie lewe is ons voorbereiding, leerskool of oefenbaan vir die Ewige Lewe Niemand wil doodgaan nie, ons sal wanneer hard genoeg bedreig, veg vir lewe “ The reason we feel we should live forever is that God wired our brains with that desire ”

6 Geskape om ewig te lewe ! Wêreld opinie oor “ ewig lewe ”
Deel nie Christene se siening nie Humanisties: Alles net om self, eie bevrediging, eie behoeftes, alles uit die hier en nou te haal, want hierdie is alles Daarom is “ doodgaan ” vir die mens sonder God die ergste wat kan gebeur met jou. Doodgaan = laaste asem ! Maar Goddank, vir ons as kinders van God is dit anders, want ons weet: Ons gaan vir ewig lewe !

7 Geskape om ewig te lewe ! 2Kor 5:1 Ons weet dat, wanneer ons aardse woning wat maar 'n tent is, afgebreek word, ons 'n vaste gebou in die hemel het. Dit is 'n woning wat nie deur mense gemaak is nie, maar deur God, en dit bly ewig staan. 2Kor 5:2 Terwyl ons in die tentwoning leef, sug ons, want ons verlang daarna dat ons woning uit die hemel ons sal oordek.

8 Geskape om ewig te lewe ! Daarom verander ons uitkyk op hierdie lewe want wat eers belangrik was, word minder belangrik, ons doen dinge nou anders …… Fil 3:7 Maar wat eers vir my 'n bate was, beskou ek nou as waardeloos ter wille van Christus, 1Kor 15:19 As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense. 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dood, as eersteling uit die wat gesterf het.

9 Geskape om ewig te lewe ! Hoe gaan die ewige lewe wees ?
Internet “ verses ” die mier 1Kor 15:37 En wat jy saai, saai jy nie in die toekomstige gestalte daarvan nie, maar as 'n blote saadkorrel, of dit nou koring is of iets anders. 1Kor 2:9 Maar soos daar geskrywe staan: "Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie," en wat in die hart van 'n mens nie opgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir die wat Hom liefhet.

10 Geskape om ewig te lewe ! Die Bybel vertel wel van die Ewige Lewe ..
Vereniging met geliefdes, geen pyn en seerkry, erkenning vir geloofstandvastig-heid, doen wat ons van hou, ons gaan nie: Op wolke rondlê, goue kransies dra en harp speel nie !

11 Geskape om ewig te lewe ! God se plan vir ons lewens is selfs meer as: “ an opportunity for life ” God bied geleentheid wat selfs na hierdie lewe reik ! Psa 33:11 Die raad van die Here bestaan vir ewig, die gedagtes van sy hart van geslag tot geslag.

12 Geskape om ewig te lewe ! Mense dink gewoonlik net aan die ewige lewe, tydens begrafnisse ….. Afrikaner sien begrafnisse as geleenthede vir familiebyeenkomste …… Baie mense dink mense sterf net as hulle oud is …. (Kalien Jooste) Swangerskap is voorbereiding vir ……. Hierdie lewe saam met Jesus is voorbereiding ..

13 Geskape om ewig te lewe ! Heb 13:14 “ This world is not our home; we are looking forward to our everlasting home in heaven ” (Living Bible) Matthew Henry said: “ It ought to be the business of every day to prepare for our final day “ 1Joh 2:17 En die wêreld met sy verleidelike dinge gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly ewig lewe.

14 Die vraag is ? Waar staan jy vanaand ?
Waar gaan jy die ewigheid deurbring as jy tot sterwe kom ? Dit is nooit te laat nie !


Download ppt "Geskape om vir ewig te lewe !"

Similar presentations


Ads by Google