Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byDrusilla Lester Modified over 5 years ago
1
laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, be-
Daar is mense wat sit en wag vir die Antichris om te kom. Hulle dink hy is die een of ander regeerder of diktator wat eendag sal verskyn. Die Antichris was alreeds in Johannes se tyd op die aarde ! 1Joh.2:18 Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die Antichris kom, be- staan daar ook nou baie anti- christe, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is.
2
Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die
Die Bybel identifiseer die antichris en sy karaktertrekke. Die kerke gaan julle nie daar- van leer nie, want hulle is die Hoere van Babilon. Wie is die leuenaar, behalwe hy wat ontken dat Jesus die Christus is ? Dit is die Antichris wat die Vader en die Seun loën. 1 Joh.2:22
3
1 Joh.4:1-3 1. Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die
geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 2. Hieraan ken julle die Gees van God: Elke gees wat bely dat Jesus Christus in die vlees gekom het, is uit God; 3. En elke gees wat nie bely dat Jesus christus in die vlees gekom het 3. nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld.
4
11Thes.4:3. Laat niemand julle op enige manier mislei nie,want
eers moet die afval kom en die mens van die sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, 4. die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God, sal sit en voorgee dat hy God is. 9. hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met aller- hande kragtige dade en tekens en wonders van die leuen. 10. en met alllerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie.
5
oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en
Ope.13:6. En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon te laster. 7.Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.
6
En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat
hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle 'n beeld moet maak vir die dier wat die swaard- wond ontvang en lewendig geword het. Ope.13:14 Die "Swaardwond" In Feb.1798 word die pous deur Genl.Bertier van Frankryk gevang en hy sterf in aanhou- ding. Die pousdom het sy tyde- like opperheerskappy (die onaf- hanklike politieke mag oor 'n onafhanklike staat - die vatikaan) eers in 1929 weer herwin.
7
Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom
Ope.13:18 Hier kom die wysheid te pas. Wie die verstand het, laat hom die getal van die dier bereken, want dit is die getal van 'n mens; en sy getal is seshonderd-ses-en- sestig. want hulle het die bloed van die heiliges en die profete vergiet, en U het aan hulle bloed gegee om te drink, want hulle het dit verdien. Ope.16:6
8
Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na
Ope.16:14 Want dit is geeste van duiwels wat tekens doen, wat uitgaan na die konings van die aarde en die hele wêreld, om hulle te versamel vir die oorlog van daardie groot dag van die almagtige God. En hy het my in die gees wegge- voer na 'n woestyn, en ek het 'n vrou sien sit op 'n skarlakenrooi dier, vol godslasterlike name, met sewe koppe en tien horings. Ope.17:3-6
9
En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en
En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in haar hand 'n goue beker gehad, vol van gruwels en die onreinheid van haar hoerery. en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid, die groot Babilon, die moeder van die hoere en van die gruwels van die aarde. En ek het die vrou gesien, dronk van die bloed van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus, en ek het my uitermate verwonder toe ek haar sien.
10
Die pous sê openlik hy is God op aarde.Hy verteenwoordig
God (Christus) op aarde. Sy naam wat op sy kroon (hoed) staan, beteken dit ook. VICARIUS FILII DEI. In Latyns beteken dit: "Verteenwoor- diger van die Seun van God" Gee ons aan elke syfer sy ge- talwaarde en tel dit bymekaar, dan vind ons dat dit presies 666 is.
11
As ons hierdie titel in Grieks vertaal,nl. LATEINOS en ook
hulle getalwaardes daaraan gee, dan is dit ook 666. Dieselfde geld as ons dit in Hebreeus vertaal, nl. ROMITH. As sy getalwaardes bymekaar getel word, is dit weereens 666.
12
spreek teen die Allerhoogste en die (2) heiliges van die Aller-
Dan. 7:25 En hy sal (1)woorde spreek teen die Allerhoogste en die (2) heiliges van die Aller- hoogste mishandel; en hy sal probeer om (3) tye (Sabbatdag) en (4) wet (die 10 gebooie) te verander, en hulle sal in sy hand oorgegee word gedurende 'n tyd en tye en die helfte van 'n tyd.
13
"Natuurlik beweer die katolieke kerk dat die verandering, 'n daad
In 'n brief, geskryf in Nov.1895, sê Mnr.H.F Thomas, kanselier van kardinaal Gibbons, as antwoord op die vraag of die katolieke kerk beweer dat hulle Sabbat verander het. "Natuurlik beweer die katolieke kerk dat die verandering, 'n daad van die kerk is, en dat die daad 'n TEKEN van sy kerklike gesag in godsdienstige sake is"
14
In die bostaande verklaring erken die Roomse kerk dat hulle
die verandering gemaak het en dat die daad hulle MERK of TEKEN van outoriteit op godsdienstige sake is. "Sondagviering deur Protestante is eerbewys wat hulle ondanks hulleself, bewys aan die outo- riteit van die katolieke kerk" Plain Talks about the protestantism of today. Deur Monsignor Segan - bl.213
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.