Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se.

Similar presentations


Presentation on theme: "Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se."— Presentation transcript:

1

2 Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se kinders

3 I Sam. 15:29 “Die Ewige van Israel lieg nie en Hy verander nie van gedagte nie, want Hy is nie 'n mens dat Hy van gedagte sou verander nie.”

4

5 II Tim. 1:9 “Hy het ons gered en ons geroep om aan Hom toegewy te wees. Dit het Hy gedoen, nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en die genade wat Hy van ewigheid af in Christus Jesus aan ons geskenk het.

6 Ef. 1:-5 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. In sy liefde het Hy ons, volgens sy genadige beskikking, toe ook al daarvoor bestem om deur Jesus Christus sy kinders te wees.”

7

8 I Pet. 1:23 “Julle is immers weergebore, nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike saad: die lewende en ewige woord van God.”

9 I Pet. 2:2 “Soos pasgebore kindertjies smag na melk, moet julle smag na die suiwer geestelike melk, sodat julle daardeur kan opgroei en die saligheid verkry.”

10 Joh. 17:17. “Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid
Joh. 17:17 “Laat hulle aan U toegewy wees deur die waarheid. U woord is die waarheid.”

11

12 “It is no secret that Christ Church is not at all in a good health in many places of the world. She has been languishing because she has been fed, as the current line has it, ‘Junk food’; all kinds of artificial preservatives and all sorts of unnatural substitutes have been served up to her.” Walter C. Kaiser

13 “It is for that reason that expository preaching – preaching that systematically and thoroughly explains the meaning of Scripture - is the only legitimate way to preach...

14 The preacher’s responsibility is not to create the message from his own wisdom or cleverness or to manipulate or sway his listeners by means of his persuasiveness or charisma, but to interpret, explain, and apply God’s Word as clearly and completely as possible.” John MacAthur

15 Matt. 4:17 “Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”

16 Luk. 9:60 “Toe sê Jesus vir hom: “Laat die dooies hulle eie dooies begrawe, maar gaan verkondig jy die koninkryk van God.”

17 Hand. 5:42 “En hulle het nie opgehou om die mense elke dag in die tempel en in hulle huise te leer en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is nie.”

18 II Tim. 2:4 “verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig; weerlê, bestraf, bemoedig deur met alle geduld onderrig te gee,”

19

20 I Kor. 9:16 “As ek die evangelie verkondig, is dit nie vir my 'n rede om te roem nie. Ek verkondig die evangelie omdat ek móét! En wee my as ek dit nie doen nie!”

21


Download ppt "Verbintenis tot God se heerskappy Verbintenis tot God se dienswerk Verbintenis tot God se boodskap Verbintenis tot God se middele Verbind aan God se."

Similar presentations


Ads by Google