Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Primal Faith 0-2 Jaar Neurologiese en fisieke groei

Similar presentations


Presentation on theme: "Primal Faith 0-2 Jaar Neurologiese en fisieke groei"— Presentation transcript:

1

2 Primal Faith 0-2 Jaar Neurologiese en fisieke groei
Bindingsteorie – Basic Trust Fisieke kontak en teenwoordigheid Verbale en visuele interaksie Roetine gebeure Projeksie op God Primal Faith

3 Intuitive-Projective Faith
2-6 Jaar Neurologiese Reflekse Identifiseer “self” Taal Simboliese denke en "representational play" Sosiale interaksie Outonome aksie Emosie word aan simbole gekoppel Projekteer die voorbeeld, houding, optrede en sigbare geloof van die ouers Intuitive-Projective Faith

4 Mythic-Literal Faith 6 - Puberteit Skool
Konkreet-operasioneel: oorsaak-gevolg Betekenis in storie Identifiseer buite die gesin Emosie en verhouding Verantwoordelikheid Mythic-Literal Faith

5 Synthetic-Conventional Faith
Adolessensie Abstrakte denke Reflekteer oor refleksie Identiteit Sintese: Samevoeging perspektiewe oor self Vorm eie oortuigings en waardes Neem risiko’s Synthetic-Conventional Faith

6 Individuative-Reflective Faith
20’s – 30’s Kritiese refleksie oor waardes, oortuigings en verbintenisse Konstante “Identiteit-krisis” – Wie is “ek” los van familie/ verhouding/ werk... Kritiese evaluering van godsdiens, tradisie, simbole, normatiewes Kritiese evaluering van kultuur Individuative-Reflective Faith

7 Conjunctive Faith Afhanklik van emosionele volwassenheid
Meer as een geldige perspektief op dieselfde Waardering vir paradoks Bewustheid van verweefdheid Conjunctive Faith

8 Universalizing Faith Afhanklik van emosionele volwassenheid
Kring van verhoudings is wyd My vyand is ook ’n kind van God Boosheid word teengestaan sonder geweld “In their boldness to live out the convictions of their faith, they are both freeing and threatening to the rest of us.” Desmond Tutu Universalizing Faith

9 Tafels Geloofs-vorming Etes Stories Betekenis

10 The Handbook of Spiritual Development in Childhood and Adolescence. E
The Handbook of Spiritual Development in Childhood and Adolescence. E. C. Roehlkepartain, P. L. Benson, P. E. King, & L. M. Wagener. (2006) Revisiting Relational Youth Ministry. From A Strategy Of Influence To A Theology Of Incarnation. Andrew Root. (2007) From Tablet to Table. Where Community is Found and Identity is Formed. Leonard Sweet. (2014)


Download ppt "Primal Faith 0-2 Jaar Neurologiese en fisieke groei"

Similar presentations


Ads by Google