Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byDerick Maxwell Modified over 5 years ago
1
Human Rights Bill of Rights The South African Bill of rights Rights
Description Equality Everyone is equal before the law and has the right to equal protection by law Human dignity Everyone has dignity and the right to have their dignity respected and protected Life Everyone has the to life Freedom and safety Everyone has the right to freedom and safety Privacy Everyone has the right to privacy Freedom of religion, belief and opinion Everyone has the right to freedom of religion, thought, belief and opinion. Freedom of expression Everyone has the right to freedom of expression Language and culture Everyone has the right use the language and to be a part of the culture of their choice Education Everyone has the right to a basic education Political rights Every citizen is free to make political choices Children Every child has the right to be protected from neglect, abuse or hurt Environment Everyone has the right to an environment that is not harmful to their health or well-being; and to have the environment protected, for the benefit of present and future generations
2
Mense Regte Handves van Regte Suid-Afrika se Handves van regte Regte
Beskrywing Gelykheid Almal is gelyk voor die wet en het die reg op gelyke beskerming deur die wet Menswaardigheid Almal het waardigheid en die reg dat hul waardigheid gerespekteer en beskerm moet word Lewe Almal het die reg om te lewe Vryheid en veiligheid Almal het die reg op Vryheid en veiligheid Privaatheid Almal het die reg op privaatheid Vryheid van godsdiens, geloof en mening Almal het die reg op Vryheid van godsdiens, gedagtes, geloof en mening Vryheid van uitdrukking Almal het die reg om hul standpunt vrylik uit te spreek Taal en kultuur Almal het die reg om die taal van hulle keuse te gebruik en deel te wees van die kultuur van hul keuse Opvoeding Almal het die reg op basiese opvoeding Politieke regte Elke burger het die Vryheid om politieke keuses te maak Kinders Elke kind het die reg om teen verwaarlosing, mishandeling of besering beskerm te word Omgewing Almal het die reg op ‘n omgewing wat nie skadelik is vir hul gesondheid of welstand nie, en die reg op ‘n omgewing wat beskerm word ter wille van huidige en toekomstige geslagte
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.