Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
EENHEID 9 GEOORLOOFDHEID
2
Agtergrond: WEDERREGTELIKE OOREENKOMS SKEP GEEN VERBINTENIS.
GEOORLOOFDHEID: BEPAAL DEUR BELANGE/OORTUIGINGS VAN GEMEENSKAP. OPENBARE BELEID/GRONDWET SPEEL WEEREENS ROL. “ONGEOORLOOF”: DRUIS IN TEEN STATUTERE/GEMENEREG.
3
Openbare belang: Contra bonos mores.
reg dwing nie sedes af bloot omdat hulle sedes is nie. Sedes moet oorweeg word: geregtigheid (“justice”). Ooreenkomste teen openbare beleid:
4
1. Ooreenkomste nadelig vir die staat.
2. Ooreenkomste wat die administrasie van geregtigheid bevorder. 3. Ooreenkomste wat ‘n persoon se handels- of ekonomiese vryheid beperk.
5
Hoe bepaal mens ongeoorloofdheid?
Gevind in wetgewing en gemenereg. Sien lys van wette wat spesifieke ooreenkomste verbied: bladsy 80 van studiegids.
6
GEMEENREGTELIKE VOORBEHOUDE:
Pogings om jurisdiksie van hof te ondermyn. Ooreenkomste met vyandige state. Pacta de quota litis. Pacta commissoria. Pacta successoria. Sekere huweliksopbrekingsooreenkomste.
7
Die par delictum- reel. Delictum = ongeoorloofdheid.
Beide partye het ongeoorloofde handelinge verrig. Daar vind ‘n skuldvergelyking plaas. Reel kan slegs toepassing vind indien party wat prestasie terugeis immoreel gehandel het.
8
Klokow v Sullivan: The par delictum-rule curtails the right of the delinquent party to avoid the consequences of his performance or past performance of an illegal act. It is concerned with the moral guilt of the parties, not their criminal liability.
9
Jajbay v Cassim: “Skoon hande”- leerstuk.
Engelse Reg. Leerstuk is soortgelyk aan par delictum van Romeinse Reg. In bg saak is aangevoer dat die reel verslap moes word in gevalle waar ongeregtigheid voorkom moet word of openbare beleid bevorder moet word. Hof beslis egter dat daar geen rede vir eiser was om verslapping te pleit van die reel op grond van openbare beleid nie.
10
Ooreenkomste ter beperking van handelsvryheid
12
Sien veral bespreking van Coetzee v Comitis op p. 87-88.
Troskie v Van der Walt. Golden Lions v Venter. Santos v Igesund.
13
EENHEID 10 SEKERHEID
14
Agtergrond: Betrokke ooreenkoms moet sekerheid bring rakende sy regsgevolge. Sekerheid vir partye, derdes. Indien bg nie gedoen word: nietigheid. Verlede: Howe was onwillig om partye te verlig van verpligting om self gevolge van transaksie te bepaal.
15
Sleutelvraag: Sit die kontrak die regte en verpligtinge op so wyse uit dat ‘n hof dit sal kan afdwing? Toets: Objektief. Omringende omstandighede kan rol speel. Ooreenkoms kan nietig wees weens vaagheid ongeag partye se geloof dat kontrak gesluit is.
16
Soms: onprakties/ongevraagd vir besigheidsdoeleindes om gevolg van ‘n kontrak volledig uit te spel.
Dit kan oopgelaat word vir latere bepaling. Dit moet egter steeds objektief bepaalbaar wees.
17
Goeie skryfvaardighede en taalgebruik vereis.
Veral: Prestasie en teenprestasie.
18
Gevolge van onsekerheid van prestasie:
Onseker ten opsigte van noodsaaklike aspekte: Bring geen verbintenis mee. Ook ooreenkomste wat op materiele wyse onseker is. Argument is geopper dat kontraktuele bepaling tot eksklusiewe voordeel van een van die partye omseil kan word deur afstanddoening.
19
Bg argument is egter verwerp.
Prestasie weens nietigheid kan steeds verhaal word: Verrykingsaksie.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.