Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Hartlik welkom in die Erediens!
Datum: Sondag, 10 Februarie 2019 Tema: Die lelike eendjie Teks: 2 Timoteus 1:7 Prediker: Ds. Maryke van Niekerk
2
Gebed
3
Vrede vir jou…
5
Tot en met nou het ons gesels oor…
Die arend - Die mentaliteit van ‘n arend Die duif - Die duif binne in jou Die volstruis - Die volstruis-strategie
6
Vandag gesels ons oor… Die lelike eendjie
7
Hans Christian Andersen ( 1935)
Die verhaal van die lelike eendjie = werklikheid van sy lewe 3381 prosa stukke geskryf O.A. Thumbelina, The little Mermaid & Die lelike eendjie
8
Live the life you love and love the life you live!
Elkeen van ons het net een lewe gekry… Elkeen van ons het een LEWE gekry! Live the life you love and love the life you live!
9
2 Timoteus 1:7 Die Gees wat God ons gegee het, maak ons immers nie lafhartig nie, maar vul ons met krag en liefde en selfbeheersing (Afr vertaling) Want God het ons nie ‘n Gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbheersing. (Afr vertaling)
10
Die Heilige Gees, wat deur God aan ons gegee is, is nie lafhartig nie, maar sterk. Hy maak ons ook sterk, gee vir ons liefde vir ander en help ons om nie verkeerde dinge te doen nie. (Die Boodskap)
11
As Koninkrykskinders wil ons die lewe reguit in die oë kyk sonder enige vreesagtigheid en lafhartigheid!
12
Die woord ‘maar’ vee enige woorde wat voor dit gekom het uit…
Bv. Ek weet dit is so, MAAR/ Ek is jammer, MAAR…
13
Die lewe gaan nie oor die kaarte wat aan jou uitgedeel is nie, maar eerder wat jy daarvan gaan maak.
14
Die verhaal van die lelike eendjie leer ons egter: Jy kan maar in ‘n eendnes/hoendernes uitgebroei word, net solank dit uit ‘n swaan se eier is. Met ander woorde: Ongeag die kaarte- die uitdagings wat die lewe na jou kant toe gooi. Ons het steeds ‘n keuse hoe ons gaan reageer.
17
(Copy link en paste in URL om te videoclip te gaan kyk)
18
Jy is nie ‘n lelike eendjie nie,
jy is ‘n swaan!
19
Gebed
20
Dankoffers
21
Dankgebed & voorbidding
22
Ontvang die Here se seën…
23
Amen
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.