Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
MAAK OOP EN ONDEK JOU GESKENK
2
KINDERS SIEN UIT VAT DIT SONDER OM VRAE TE VRA
KAN NIE WAG NIE OM OOP TE MAAK NIE GENIET DIT
3
VOLWASSENES SIEN NIE SO DAARNA UIT NIE VAT DIT MOEILIK
MAAK DIT LATER OF SELFS NOOIT OOP NIE VOEL SKULDIG GENIET DIT SOMS
4
‘N GESKENK IS NIE: ʼn BELONING nie A GIFT IS NOT A REWARD
5
‘N GESKENK IS: IETS WAT EK KRY SONDER DAT EK PRESTEER HET!!
WANNEER EK DIT GEVAT HET HOEF EK OOK NIE TE WERK OF ENIGE IETS DOEN OM DIT TE VERDIEN NIE!!
6
2000 JAAR GELEDE VERLOSSING HERSTEL VERHOUDING MET GOD
UIT DIE MAG VAN DUISTERNIS OOR NA DIE KONINKRYK VAN SY SEUN MENS HET VORM VERLOOR MINDERWAARDIHEID DIY GOD HET NIE MET MENS OPGEGEE NIE
7
MENS KRY GROOTSTE GESKENK
ALLES OMVATTEND GENADEGAWE GEREGTIGHEID VAN GOD WAT LEWENS VERANDER WAT LEWENS RED WAT DIE LEWE VOLMAAK WAT VREDE BRING WAT VERVULLING BRING
8
DIE WOORD BESKRYF ONS GESKENK:
9
JESUS SE LEWE = MY GESKENK
I CAME THAT THEY MAY HAVE AND ENJOY LIFE, AND HAVE IT IN ABUNDANCE = TO THE FULL, TILL IT OVERFLOWS = MAKARIOS
10
JESUS SE LEWE = MY GESKENK
WIE HET DIT ALMAL GEKRY? = ALMAL / DIE MENSDOM / DIE WERELD WEET ALMAL DIT? = NEE
11
JESUS SE LEWE = MY GESKENK
HET ALMAL WAT DIT WEET DIT IN ONTVANGS GENEEM? HET JY DIT AL GEVAT? IS JY OORTUIG VAN DIE INHOUD?
12
WAAROM NIE? OORLEWERING – EK IS ‘N SONDAAR GEEN VRYMOEDIGHEID NIE
WAG VIR STRAF MINDERWAARDIGHEID GEBREK AAN BEGEERTE LAKS / HARDKOPPIG UITSTEL NA LATER ORE IS VERSTOP / HOOR NET SEKERE GOED
13
HOU OP OM BY ANDER TE HOOR, HOE HULLE DIE LEWE BESKRYF…
VAT DIT SELF / NEEM DIT SELF IN BESIT
14
ROM 5:17 Want as ten gevolge van die misdaad van die één die dood geheers het deur die één , (Adam) veel meer sal hulle wat die OORVLOED VAN DIE GENADE en van die GAWE VAN DIE GEREGTIGHEID ONTVANG, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus.
15
OORWINNING / GESAG HEERSKAPPY IN DIE LEWE
‘N LEWE VAN OORVLOED – MAKARIOS IS SLEGS ‘N WERKLIKHEID VIR DIE WAT DIT ONTVANG HET!!!
16
WIE OPENBAAR DIT AAN MY? 1Kor_2:12 Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, SODAT ONS KAN WEET WAT GOD ONS UIT GENADE GESKENK HET.
17
WAT OPENBAAR HY? GOD SE GEES wat binne ons woon – wag met ongeduld om aan ons te openbaar wat binne die geskenk pak is!! AL die beloftes wat daar in Hom opgesluit is Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart va die mens nie opgekom het nie Ver bo wat ons kan bid of dink......
18
HOE EN WANNEER OPENBAAR HY DIT?
STIL WEES / KOMMUNIKASIE / HY PRAAT EK LUISTER / EK PRAAT EK LUISTER IN INTIMITEIT VERKLANK DIE GEES DIE WOORD WAT VLEES GEWORD HET (JC) EN VERANDER MY VLEES IN WOORD – SOOS IN ‘N SPIEEL VERANDER MY BEELD – ONTDEK EK MY IDENTITEIT – MEER GENIET EK DIE GESKENK KOM IN PAS TYD = LEWE
19
VOORBEELD VAN PAULUS: ROM 1:11 – want ek verlang om julle te sien, om julle een of ander geestelike genadegawe mee te deel, sodat julle versterk kan word; Dit is, dat ek saam bemoedig kan word onder julle deur die gemeenskaplike geloof, van julle sowel as van my
20
GETUIENIS VAN JOHANNES:
1 Jo 1:1 Wat van die begin af was, wat ons gehoor het, wat ons met ons oë gesien het, wat ons aanskou het en ons hande getas het aangaande die Woord van die lewe— 1Jo 1:2 en die lewe is geopenbaar, en ons het dit gesien, en ons getuig en verkondig aan julle die ewige lewe wat by die Vader was en aan ons geopenbaar is— 1Jo 1:3 wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons aan julle, sodat julle ook gemeenskap met ons kan hê; en ons gemeenskap is met die Vader en met sy Seun, Jesus Christus.
21
ONTDEK SELF: DIE LENGTE DIE BREEDTE DIE HOOGTE EN DIE DIEPTE VAN SY GESKENK
22
IETS WAT EK KRY SONDER DAT EK PRESTEER HET!!
ONTHOU ‘N GESKENK IS IETS WAT EK KRY SONDER DAT EK PRESTEER HET!! WANNEER EK DIT GEVAT HET, HOEF EK OOK NIE TE WERK OF ENIGE IETS DOEN OM DIT TE VERDIEN NIE!!
23
SPANDEER TYD OM DIT TE ONDEK EN GENIET DIT NET!
SLOT HIERDIE LEWE VAN OORVLOED EN VERVULLING HET ONS GEKRY SONDER DAT ONS PERFORM HET. NOUDAT ONS DIT ONTVANG / GEVAT HET HOEF ONS NIE DAARVOOR TE WERK AS TEEN PRESTASIE NIE. SPANDEER TYD OM DIT TE ONDEK EN GENIET DIT NET!
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.