Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published by정수 빙 Modified over 5 years ago
2
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin
“True repentance shows itself in a thorough breaking off from sin. The life of a repentant person is altered. The course of their daily conduct is entirely changed.
3
A new King reigns within their heart. They put off the old man
A new King reigns within their heart. They put off the old man. What God commands they now desire to practice; and what God forbids they now desire to avoid. They strive in all ways to keep clear of sin, to fight with sin, to war with sin, to get the victory over sin.
4
They cease to do evil. They learn to do well
They cease to do evil. They learn to do well. They break off sharply from bad ways and bad companions. They labor, however feebly, to live a new life. When a person does this, you have the fourth step in true repentance J.C. Ryle
5
“To ‘come to Christ’ is the turning of the whole soul unto a whole Christ in the exercise of Divine grace upon Him: it is the mind, heart and will being supernaturally drawn to Him, so as to trust, love and serve Him.” A.W.Pink
6
Ef. 4:23 “Julle gees en gedagtes moet nuut word;”
8
Joh. 15:14 “Julle is my vriende as julle doen wat Ek julle beveel.”
9
Hebr. 10:14 “Maar hoe kan 'n mens Hom aanroep as jy nie in Hom glo nie? En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek?”
10
II Joh. 9 “Elkeen wat nie by die leer oor Christus bly nie, maar daaraan verander, erken God nie. Wie in dié leer bly, erken sowel die Vader as die Seun.”
11
Joh. 5:39 “Julle ondersoek die Skrif, omdat julle dink dat julle die ewige lewe daarin kry. En dit is juis die Skrif wat oor My getuig.”
12
Luk. 24:27 “Daarna het Hy by Moses en al die profete begin en al die Skrifuitsprake wat op Hom betrekking het, vir hulle uitgelê.
14
Kol. 3:16 “Die boodskap van Christus moet in sy volle rykdom in julle bly. Leer en onderrig mekaar met alle wysheid.”
15
I Kor. 2:2 “Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.”
17
Spr. 9:10 “Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig.”
18
I Kor. 2:7 “Wat ons verkondig, is die wysheid van God, die verborge waarheid wat bedek was en wat God van ewigheid af vir ons voorbestem het tot ons ewige heerlikheid.”
19
I Joh. 5:20 “En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die ware God te ken; en ons is in die ware God, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die ware God en die ewige lewe.”
21
I Tess. 1:5 “Die doel van hierdie opdrag is om liefde te wek wat uit 'n rein hart, 'n goeie gewete en 'n opregte geloof kom.”
22
“The natural man may know the truth of the things of God, but not the things themselves.” A.W. Pink
23
I Kor. 2:16. “Daar staan geskrywe: “Wie ken die gedagtes van die Here
I Kor. 2:16 “Daar staan geskrywe: “Wie ken die gedagtes van die Here? Wie sal Hom raad gee?” Maar ons, ons het die Gees(denke) van Christus.”
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.