Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp

Similar presentations


Presentation on theme: "MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp"— Presentation transcript:

1 MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp
van Jesus Christus in die lewe van die gelowige.

2 vir ons gevalle toestand?
Wat is die kuur vir ons gevalle toestand? VIR ONS ONKUNDE… Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. VIR ONS SKULD… Die priesterlike amp: Die verdienste van die priester neem ons skuld weg en bewerk versoening vir ons. VIR ONS VERDORWENHEID… Die koninklike amp: Die mag van die koning bevry ons van die verslawing van sonde en bewerk heiligmaking.

3

4

5 As ons in geestesvervoering was, was ons dit vir God
As ons in geestesvervoering was, was ons dit vir God Korintiërs 5:13 ἐξίστημι:. to be beside self to put out of wits to become insane

6 Sewe opmerklike elemente. van die profetiese woord: 1
Sewe opmerklike elemente van die profetiese woord: 1. Woord en Simbool [Thus says Yahweh] Jesaja 55:11; Amos 3:8; Jona 3:6; Hosea 1: Verkiesing & Verbond [Out of Egypt I called My son] Hosea 11:1,3; Jesaja 5:4 & 40:11; Jeremia 18:6 & 2:2 3. Rebellie/ Opstand [They went from Me] Jesaja 1:2; Jeremia 2:7; Esegiël 16:15 4. Oordeel [They shall return to Egypt] Jeremia 5:3, Meegevoel [How can I give you up?] Amos 4:6-8; Jeremia 3:12; Hosea 11:8; Jesaja 54:7-8,10 6. Verlossing [I will return them to their homes] Jeremia 7:3; Esegiel 37:4; Jesaja 51:11 7. Vervulling [A light to the nations] Jona 4:2; Jesaja 55:11; Jesaja 11:1-12

7 Man & vrou/ bruid Pa & seun Eienaar & wingerd Herder & kudde Pottebakker & klei

8

9 JESUS CHRISTUS AS PROFEET 1
JESUS CHRISTUS AS PROFEET 1. CHRISTUS DEEL GOD SE GEHEIME MET ONS Johannes 3:34; Genesis 18:17; Psalm 25:14 ;1 Korintiërs 2: CHRISTUS IS DIE VERVULLING VAN DEUTERONOMIUM Johannes 4:19; 6:14; 7:40 & 9:17   3. CHRISTUS VERLIG ONS (EN MAAK ALLES AAN ONS BEKEND) Johannes 1:1-18,41; Johannes 4:25; 2 Korintiërs 4:4,6   4. JESUS SIT SY PROFETIESE WERK VOORT DEUR SY GEES Johannes 14:16; 16:7-8,12-14; Romeine 8:16 & Galasiërs 4:6

10 Hierdie Gees getuig saam met my gees dat ons kinders van God is
Hierdie Gees getuig saam met my gees dat ons kinders van God is. Romeine 8:16 συμμαρτυρέω:. to testify jointly, to bear witness (with)

11 καταλλαγή:. exchange, restoration to the divine favor, reconciliation; atonement “to cause to snap fingers again” Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou Korintiërs 5:19


Download ppt "MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp"

Similar presentations


Ads by Google