Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Die weg tot geregtigheid

Similar presentations


Presentation on theme: "Die weg tot geregtigheid"— Presentation transcript:

1 Die weg tot geregtigheid
Die Damaskus-pad bediening – DEEL 2

2 Die weg tot geregtigheid
1 Bekering 2 Geloof 3 Vergifnis van sonde 4 Erfdeel

3 Die Damaskus-pad bediening
Hand. 26: 9-20 Act 26:18 om hulle oë te open, dat hulle hul van die duisternis tot die lig kan (1) bekeer en van die mag van die Satan tot God, sodat hulle deur die (2) geloof in My (3) vergifnis van sondes en ‘n (4) erfdeel onder die geheiligdes kan ontvang.

4 1. Bekering: Bekering gedefinieer
‘n innerlike wilsbesluit, opgevolg deur ‘n ooreenkomstige uiterlike optrede.

5 2. Geloof :

6 2. Geloof : OU TESTAMENT H539 אמן 'âman aw-man'
A primitive root; properly to build up or support; to foster as a parent or nurse; figuratively to render (or be) firm or faithful, to trust or believe, to be permanent or quiet; morally to be true or certain; once (in Isa_30:21; by interchange for H541) to go to the right hand: - hence assurance, believe, bring up, establish, + fail, be faithful (of long continuance, stedfast, sure, surely, trusty, NUWE TESTAMENT G4102 πίστις pistis pis'-tis From G3982; persuasion, that is, credence; moral conviction (of religious truth, or the truthfulness of God or a religious teacher), especially reliance upon Christ for salvation; abstractly constancy in such profession; by extension the system of religious (Gospel) truth itself: - assurance, belief, believe, faith, fidelity.

7 2. Geloof : Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.

8 2. Geloof : 1. Die belydenis van geloof: Geloof moet BELY word.
2. Die werke van geloof: Geloof moet WERKE toon. 3. Die toetsing van geloof: Geloof moet GETOETS word.

9 2. Geloof : 1. Geloof moet BELY word Rom10:6-10
Rom 10:6 Maar die geregtigheid wat uit die geloof is, sê dit: Moenie in jou hart sê nie: Wie sal in die hemel opvaar, naamlik om Christus af te bring; Rom 10:7 of: Wie sal in die afgrond neerdaal, naamlik om Christus uit die dode op te bring? Rom 10:8 Maar wat sê dit? Naby jou is die woord, in jou mond en in jou hart. Dit is die woord van die geloof wat ons verkondig: Rom 10:9 As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word; Rom 10:10 want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.

10 2. Geloof : 2. Geloof moet WERKE toon: Jak.2:14-26
Jas 2:14 Wat baat dit, my broeders, as iemand sê dat hy die geloof het, maar hy het nie die werke nie? Dié geloof kan hom tog nie red nie? Jas 2:15 As daar nou ‘n broeder of suster naak is en aan die daaglikse voedsel gebrek het, Jas 2:16 en een uit julle sou vir hulle sê: Gaan heen in vrede, word warm, word versadig, maar julle gee hulle nie wat vir die liggaam nodig is nie—wat baat dit? Jas 2:17 Net so is ook die geloof, as dit geen werke het nie, in sigself dood. Jas 2:18 Maar iemand sal sê: Jy het die geloof en ek die werke. Toon my jou geloof uit (sonder) jou werke, en ek sal jou uit my werke my geloof toon. Jas 2:19 Jy glo dat God één is. Jy doen goed; die duiwels glo dit ook, en hulle sidder. Jas 2:20 Maar wil jy weet, o nietige mens, dat die geloof sonder die werke dood is?

11 2. Geloof : 2. Geloof moet WERKE toon: Jak.2:14-26
Jas 2:21 Is Abraham, ons vader, nie uit die werke geregverdig toe hy Isak, sy seun, op die altaar geoffer het nie? Jas 2:22 Sien jy dat die geloof saamgewerk het met sy werke en dat die geloof volkome geword het uit die werke? Jas 2:23 En die Skrif is vervul wat sê: En Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken, en hy is ‘n vriend van God genoem. Jas 2:24 Sien julle dan nou dat die mens geregverdig word uit die werke en nie alleen uit die geloof nie? Jas 2:25 En is Ragab, die hoer, nie ook net so geregverdig uit die werke toe sy die boodskappers ontvang en met ‘n ander pad weggestuur het nie? Jas 2:26 Want soos die liggaam sonder gees dood is, so is ook die geloof sonder die werke dood.

12 2. Geloof : 2. Geloof moet WERKE toon:
Werke = nie die hou van die WET nie: Hand. 13:38,39 Rom. 3:21-31 Rom. 8:3,4 Rom. 10:4 1 Kor. 15:56,57 Gal. 2:16-21 Gal. 3:2-25

13 2. Geloof : 3. Geloof moet GETOETS word: Jak. 1:2-4
Jas 1:2 Ag dit louter vreugde, my broeders, wanneer julle in allerhande versoekinge val, Jas 1:3 omdat julle weet dat die beproewing van julle geloof lydsaamheid bewerk. Jas 1:4 Maar die lydsaamheid moet tot volle verwerkliking kom, sodat julle volmaak en sonder gebrek kan wees en in niks kortkom nie.

14 2. Geloof : 3. Geloof moet GETOETS word: 1 Pet. 1:6-8
1Pe 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 1Pe 1:7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van Jesus Christus; 1Pe 1:8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met ‘n onuitspreeklike en heerlike blydskap,

15 2. Geloof : 3. Geloof moet GETOETS word: Luk. 18:7,8
Luk 18:7 Sal God dan nie reg doen aan sy uitverkorenes wat dag en nag tot Hom roep nie, al is Hy ook lankmoedig in hulle geval? Luk 18:8 Ek sê vir julle dat Hy gou aan hulle reg sal doen; maar as die Seun van die mens kom, sal Hy wel die geloof op die aarde vind?

16 Die Damaskus-pad bediening – DEEL 2
Amen Die Damaskus-pad bediening – DEEL 2


Download ppt "Die weg tot geregtigheid"

Similar presentations


Ads by Google