Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons

Similar presentations


Presentation on theme: "Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons"— Presentation transcript:

1 Hoe Christus na sy Hemelvaart steeds by ons teenwoordig is en onder ons werk

2 Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons
Storie agter die boek Belang van die tema (Barth, Bosch) String nuwe publikasies (Farrow, Purves, Dawson) Situasie in SA en in NGK: wat het ons regtig aan Jesus? Wat die laaste 20 jr aan ons gedoen het… Diep onsekerheid Redes?...land, kerk/gemeentes, gesinne, sekularisasie Brueggemann oor VSA se aangepaste evangelie Wat gebeur as God “wegraak”? Reaksie op sekulariteit… Liberale Protestantisme: alles verhale en konstuksies Konserwatiewe reaksies: Jesus weg, maar gelukkig… …het hy vir ons die kerk gelos (Katolieke) …het hy vir ons die Gees gegee (Pinkstergroepe) …het Hy vir ons die Bybel gegee (Protestantse/Geref Ortodoksie)

3 Die Bybel oor Hemelvaart
Daar is tekste wat praat van weggaan… Belangrik te weet: die klem op die werklike teenwoordigheid van Christus kom teen agtergrond van `n diep, werklike gevoelens van afwesigheid Baie meer tekste wat praat van sy teenwoordigheid by ons Matt 28:20 – “En onthou: Ek is by julle al die dae…” Matt 18:20 – “waar twee of drie in My Naam saam is daar is Ek by hulle” Efes 4:10 – “die Een wat opgevaar het bo alle hemel-ruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul Ook Hand 9 – Jesus ontmoet Paulus op pad… (Ook Open 1 en 2, Joh-evangelie) Luke Johnson In Acts, the Presence of the resurrected Lord is just as strong after the Ascension as before; indeed stronger”. Die rede? “The experience of his Presence was possible because He was alive and caused it!”

4 Christus verseker by ons teenwoordig!
Teenwoordig in middele: in woord, sakramente, kerk (erediens); in medegelowiges, vreemdeling… …maar ook Self in Persoon teenwoordig! Mag nie hieroor twyfel – hart van evangelie (ook OT) Min ander beloftes so vas en seker (vgl Ps 23 en Jes 43) Diepste sekerheid: voortgaande inkarnasie Kan, moet dit weet ook van Afrika… As ons dit net kan sien….. More: Christus nie net teenwoordig – ook aan die werk!


Download ppt "Sessie 2: Oor die teenwoordigheid van die verhoogde Christus by ons"

Similar presentations


Ads by Google