Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Missionale transformasie Binne en buite
2
Jesus se stryd met Joodse Raad,
die politici en die Skrifgeleerdes gaan om ’n herdefinisie van wie binne en buite is. Die offerwette het mense se binne- wees en buite-wees bepaal. Hieroor kon die Raad streng beheer uitoefen.
3
“There are things that you will never know and understand, unless you walk the road of not knowing. There are things that you will only understand from a position of disempowerment, and surely not from the center of society.” If we maintain the current boundaries of society we will not know how much hurt we cause and how much suspicion we fuel by our mere existence.”
4
Grense en mure tussen die kerk en samelewing is ’n werklikheid.
Psalm 84:11 “Ek staan liewer by die drumpel van die huis van my God as om te woon in huise sonder God.”
5
Multi-kulturaliteit Die NG Kerk het nog altyd net een strategie gehad vir multi-kulturaliteit = kerkeenheid Afrikaans is vir die NG Kerk belangrik. Multi-kulturaliteit hoef nie ’n bedreiging te wees nie.
6
“’n Kerkorde beskryf eerstens
die identiteit en diepe oortuiging van ’n denominasie.” (P Strauss) ’n Kerkorde speel ’n baie belangrike rol om die kerklike lewe en praktyk te reguleer. Dit beskryf die grense van die kerk.
7
Huidige Kerkorde Die huidige kerkorde het in ’n Christendom paradigma ontstaan. Die kerk bestaan binne ’n Christelike samelewing. Christenskap is ’n godsdiens met reëls, mag en konformiteit.
8
Die nuwe Artikel 2: Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is deur God Drie-enig geroep om deel te neem aan die missie van God in die wêreld. Die Kerk word deur die Heilige Gees opgebou om God se eerte dien en verkondig die bediening van versoening en die heil van Christus.
9
’n Leraar bedien die lidmate wat
woon binne vasgestelde grense Klem val op die pastoraat, lering en leierskap in die gemeente Ampte is hoofsaaklik verantwoor- delik vir die instandhouding van die gemeente
10
Fokus is op programme eerder as prosesse
Fokus is meer op sekerheid en kontrole as waag & wag op die Here Fokus is groter op eendersheid as eenheid
11
Artikel 2: ’n Missionale kerkorde
Fokus val op God wat in die wêreld teenwoordig is en mense gebruik. Deelname aan die triniteit Fokus verskuif na die Koninkryk van God
12
Missionaliteit, ’n lewe in die Triniteit
13
Missionale Kerkorde
14
Eskatologie Missiologie Ekklesiologie 4.4 Missionale Transform 2
15
’n Nuwe kerkorde moet ’n
missionale argitektuur vertoon.
16
Die taal van die KO is familie- en
verhoudingstaal Missionale verbeelding word ontsluit Gasvryheid is een van die sterkste waardes van die missionale kerk
17
Ruimte word gegee vir innoverende
moontlikhede om mense te betrek. Onderskeiding word beoefen en op ’n insluitende wyse Nie net die kerk word ernstig geneem nie, maar in ’n besondere sin die gemeenskap(pe) waarin die kerk bestaan.
18
Kerkorde wat voorsiening maak vir
diversiteit Prosesse word ernstig geneem- nie net programme nie Kerkorde wat voorsiening maak vir dienende leierskap met die oog op die gemeenskap
19
Voorsiening word gemaak vir
Voorlopige/ assosiaat lidmaatskap Geestelike mentorskap is belangriker as die inkoop in ’n stel oortuigings vereistes
20
Grense en eksklusiwiteit
21
Tafeltent: Vraag 1: Watter praktiese maniere is daar om mense van ander kulture te betrek by die kerk?
22
Vraag 2: Hoe behoort die rolle van leraar, ouderling en diaken beskryf te word in ’n missionale kerkorde?
23
Vraag 3: Watter grense verhinder mense om deel te word van ons geloofsgemeenskappe? Hoe spreek ons dit aan?
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.