Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard. (SL)

Similar presentations


Presentation on theme: "Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard. (SL)"— Presentation transcript:

1 Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard. (SL)

2 Foute waaruit andere dalk kan leer
En nee, ek het hul nog nie almal baasgeraak nie!

3 Ek het myself nie geken nie
Doen moeite om jouself te leer ken Wees dankbaar vir die sterkpunte, maar moenie op jou louere rus nie Werk aan die swakpunte – moenie dink hulle is ongeneeslik nie “Sê eerstens vir jouself wat jy wil wees, en dan wat jy dus moet doen.” (Epictetus – )

4 Ek het nie in myself geglo nie
‘n Mens vermors energie deur twyfel en angs Omring jouself met mense wat in jou glo "If you can dream it, you can do it.”

5 Ek het verstand-besluite probeer uitleef ...
En die hart probeer ignoreer Dit het nie gewerk nie! Maar natuurlik moet jy jou verstand ook gebruik – hartsbesluite kan dwase besluite wees

6 Ek het nie aanhou skryf nie
Moenie skryf net vir publikasie nie Skryf enigiets – moenie heeltyd beoordeel nie Practice makes perfect “The more I practice, the luckier I get.” - Gary Player

7 the easiest thing on earth
“You must protect your writing time – the easiest thing on earth is NOT to write!”

8 Ek het tyd laat verlore gaan
Maar dis nooit te laat nie! Dit help nie om daaroor te mopper nie Pas die BOS-beginsel toe: BAS OP STOEL!

9 Ek het nie realistiese doelwitte gehad nie
Doelwitte gee jou iets om na te streef Te groot – oorweldigend Te klein – vervelig Kry wat vir JOU werk

10 Ek het teen die grootte van my doelwitte vasgekyk
As die taak te groot lyk, oorweldig dit jou Breek af in kleiner stukkies Beloon jouself! “Straf” jouself Die wêreld vergaan nie as jy soms nie jou doelwit bereik nie! Begin eenvoudig môre weer van vooraf

11 Ek het myself negatiewe kommentaar gevoer
Binne-gesprek bepaal jou dade Ek dink ek kan … ek vermoed ek kan … ek WEET ek kan! Negatiwiteit versmoor kreatiwiteit

12 Ek het die wiel weer probeer uitvind
Het die genre (romanse) se grense probeer skuif Dit het nie gewerk nie!

13 Alles probeer doen Spesialiseer
Moet op een ding fokus om dit goed te kan doen Anders weet jy ‘n bietjie van alles en alles van niks!

14 Ek het sowaar soms iets reg gedoen ook!

15 Volg jou hart Maar onthou jy het verstand ook
“The universe steps aside for him who knows where he is going.”

16 Alles verloop met ‘n plan
Moenie karring oor die verlede nie AS ek maar net ... As is verbrande hout! “As die dokter vir my sê ek het net ses minute om te leef, sal ek net ‘n bietjie vinniger tik.” (Isaac Asimov)

17 Begin by wat jy ken En beweeg aan wanneer die tyd ryp is
Kortverhale romanses liefdesroman Romanse kan ‘n goeie plek wees om te begin

18 Wees wakker en sien kanse raak
Kursus vir kortverhale lei na HG Elize Parker verwys my na Lapa Lapa lei my na Romanza Romanza lei my na liefdesroman Maar dis nie die einde nie – nuwe doelwitte

19 Kry ‘n ondersteuningstelsel
Familie en vriende Skryfkringe Skrywerontwikkeling blog –

20 Leer by die kenners Doen kursusse, lees boeke, gesels met skrywers
Maar êrens is dit genoeg ... dan moet jy toepas wat jy geleer het “Skrywers moet op hul skryfspiere gaan sit en SKRYF!” (Willem Fransman)

21 Lees ... Lees ... Lees ... Lees enige taal wat jy kan lees
Lees die taal waarin jy wil skryf - Afrikaans Lees enige genre Lees die genre waarin jy wil skryf – romanses Lees Romanza

22 Word ‘n spons! Absorbeer! Wees bewus van MENSE Wees bewus van WOORDE
Hou jou boekie byderhand!

23 BESLUIT OP ‘N GENRE Bestudeer die vereistes vir daardie genre
Maak seker jy onderskryf dit Kan nie iets skryf waarvoor jy nie respek het nie – lesers gaan dit agterkom As die romanse nie vir jou is nie – hou aan met soek

24 Leer ken jou sterkpunte
Sommige skrywers kan ‘n briljante storie uitdink Sommige skrywers kan ‘n doodgewone storie op besondere wyse vertel Die werklik geseëndes kan albei doen Werk voortdurend aan albei!

25 Reageer op wenke ‘n Klein wenkie kan ‘n groot resultaat lewer
Dink mooi voor jy raad in die wind gooi

26 LEER HANTEER KRITIEK Weet aan wie jy jou moet steur
Oefen om dit nie persoonlik op te neem nie Gee jouself kans vir herstel ‘n Mens leer bitter min uit komplimente! SPRING AAN DIE WERK!

27 Leer hanteer die vrees Vrees vir verwerping – ons grootste vrees
Probeer skei jouself van jou werk Feel the fear and go through it ... Leer die wagtye hanteer Die beste manier – BEGIN SOLANK MET ‘N NUWE STORIE!

28 DIE DOELPALE VERSKUIF VOORTDUREND
Ons is nooit daar nie! Daar is ALTYD nog ‘n hekkie voor

29 Many people – women especially – feel guilty about writing
Many people – women especially – feel guilty about writing. They feel it is self-indulgent. But it is not. It is a way of coming to grips with the world, and it is also a way of making money. (Hilary Mantel)

30 “Publication is the male equivalent of childbirth.” (Richard Acland)

31 Kom kuier vir my! www.marilecloete.wordpress.com


Download ppt "Writing is not hard. Just get pen and paper, sit down and write as it occurs to you. The writing is easy – it’s the occurring that’s hard. (SL)"

Similar presentations


Ads by Google