Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byJulius de Croon Modified over 5 years ago
1
Okt 2017 Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober 2017 Oktober 2017
Uitgawe 28 2017 Uit die redakteur se pen: Met Oktober klaar en verby, besef mens dat Hierdie jaar amper op sy kop is. Met November kom daar jaareindfunksie reëlings, kersfeeslysies en die langverwagte verlof! Met die afloop van Oktober verwelkom ons ook ‘n nuwe gesig hier by ons, lees gerus verder in die nuusblad. “Thousands of candles can be lighted from a single candle, and the life of the candle will not be shortened. Happiness never decreases by being shared.” Celeste en Marli Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober Okt Oktober Okt 2017 2017 2017 2017 Oktober Oktober Oktober Oktober Oktober
2
Ons sê Welkom vir Elize van Wyk
Ons heet hierdie maand vir Elize welkom. Sy is gebore en het groot geword in Pretoria. Sy is getroud met Craig en het ‘n pragtige dogtertjie Charlize. Sy het voorheen by Lancet gewerk en is nou ‘n Laboratorium Assistent vir die Chemie en Mikrolab. Sy glo daaraan om altyd positief te wees want daar is altyd ‘n lig aan die einde van die tonnel. Ons sê Welkom vir Elize van Wyk
3
Die FNB Wines2Whales is basies ‘n 3-dag stage race, vanaf Lourensford Wynlandgoed in Somerset-Wes, tot in Onrus, Hermanus. Daar was twee Magalies Spanne hierdie jaar. Herman en Hans was weer in ‘n span (Magalies 1), en Hannes en Wihan het saamgery (Magalies 2). Die event word in 3 groepe opgedeel: Adventure, Ride en Race. In elke groep is daar omtrent 1500 ryers, dus 4500 ryers in totaal. Magalies se spanne het weereens in die Adventure groep deelgeneem, en dit was die 4de agtereenvolgende jaar wat hulle deelgeneem het. Daar word so tussen 70km en 80km per dag afgelê (±220km in totaal), en jy klim in totaal omtrent so 4000m oor die 3 dae. Mens verbrand meer as 10,000 kCal so oor die 3 dae ! Magalies 1 se totale tyd in die saal was ongeveer 17,5 ure en Magalies 2 s’n ongeveer 19 ure. Dag 1 was gekenmerk deur die ergste warrelwinde wat die event nog vanaf sy bestaan in 2009 beleef het – baie ryers was heeltemaal van hul fietse afgewaai! Dag 2 en 3 het die wind darem bedaar, maar het dit baie warm geword met temperature wat by 40°C gaan draai het! Beide spanne was baie gelukkig om sonder enige beserings of enige tegniese probleme klaar te kon maak. -Herman du Preez Wines 2 Whales 2017
5
Ons wens Durelle baie sterkte toe vir die eindeksamen wat voorlê.
Durelle Basson (seun van Arnold Basson) en Britney Davids het onlangs die matriekafskeid van Hoërskool F.H. Odendaal bygewoon. Ons wens Durelle baie sterkte toe vir die eindeksamen wat voorlê. Arnold Spog:
6
Elizma het in die afgelope kunswedstryd 90% vir haar kunswerk behaal, 94% vir haar Engelse Voordrag en 97% vir haar Afrikaanse Voordrag. Elmien Spog:
7
R is for Rose Hip Rose hips are commonly used as a herbal tea, often blended with hibiscus, and an oil is also extracted from the seeds. They can also be used to make jam, jelly, marmalade, and rose hip wine. Rose hip soup, "nyponsoppa", is especially popular in Sweden. Rhodomel, a type of mead, is made with rose hips. Rose hips can be used to make pálinka, the traditional Hungarian fruit brandy popular in Hungary, Romania, and other countries sharing Austro-Hungarian history. Rose hips are also the central ingredient of cockta, the fruity-tasting national soft drink of Slovenia. The fine hairs found inside rose hips are used as itching powder (Albert MR (1998). "Novelty shop "itching powder". Australasian J Dermatology. 39 (3): 188–9.). Rose hips are particularly high in vitamin C, one of the richest plant sources available. However, RP-HPLC assays of fresh rose hips and several commercially available products revealed a wide range of L-ascorbic acid (vitamin C) content, ranging from 0.03 to 1.3%. Rose hips of some species, especially Rosa canina (dog rose) and R. majalis, have been used as a source of vitamin C (Ziegler SJ (1986). "Fast and Selective Assay of l-Ascorbic Acid in Rose Hips by RP-HPLC Coupled with Electrochemical and/or Spectrophotometric Detection". Planta Medica. 52 (5): 383–7.). Rose hips contain the carotenoids beta-carotene, lutein, zeaxanthin and lycopene, which are under basic research for a variety of potential biological roles, such as inhibiting oxidation of low density lipoprotein (Jacoby FC; Wokes F (1944). "Carotene and lycopene in rose hips and other fruit". Biochem J. 38 (3): 279–82. Horváth, G; Molnár, P; Radó-Turcsi, E; Deli, J; Kawase, M; Satoh, K; Tanaka, T; Tani, S; Sakagami, H; Gyémánt, N; Molnár, J (2012). "Carotenoid composition and in vitro pharmacological activity of rose hips" (PDF). Acta Biochimica Polonica. 59 (1): 129–32.). A meta-analysis of human studies examining the potential for rose hip extracts to reduce arthritis pain concluded there was a small effect requiring further analysis of safety and efficacy in clinical trials (Christensen, R; Bartels, E. M.; Altman, R. D.; Astrup, A; Bliddal, H (2008). "Does the hip powder of Rosa canina (rosehip) reduce pain in osteoarthritis patients?--a meta-analysis of randomized controlled trials". Osteoarthritis Cartilage. 16 (9): 965–72.
8
Grapkas
10
Verjaarsdae in November
2de Willem 4de Elize 13de Andries 24ste Joyce
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.