Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Learning, Life and entrepreneurial skills
“Helping children reach their full potential”
2
DIE IDENTIFISERING VAN KERNWOORDE
Wanneer jy leer, gaan jy eers jou opsommings maak deur die kernwoorde uit te lig en dan die feite te memoriseer. Kern- of sleutelwoorde kan beskryf word as die minste hoeveelheid woorde in ʼn sin wat steeds vir jou vertel wat die sin probeer sê. Dit is dus net die belangrikste woord/e in ʼn sin. Die kernwoord van ʼn sin is dus daardie woord of groepie woorde wat so belangrik is dat as jy hulle leer, jy die res van die sin onmiddellik kan herroep.
3
Om die kernwoord te kry moet ek vir myself die volgende vrae vra:
ONTHOU 'n Kernwoord is die sleutel van ‘n sin. DIT SLUIT DIE BETEKENIS VAN DIE SIN VIR JOU OOP. Om die kernwoord te kry moet ek vir myself die volgende vrae vra: WAAROOR gaan hierdie sin ? WAT wil die sin vir my vertel ?
4
Waaroor gaan hierdie sin ? Breedtelyne, lengtelyne
VOORBEELDE Die lyne wat oor die lengte en breedte van ‘n aardbol loop sodat jy plekke maklik kan vind, word breedtelyne en lengtelyne genoem. Waaroor gaan hierdie sin ? Breedtelyne, lengtelyne Wat wil die sin vir my vertel ? Die nut van breedtelyne en lengtelyne op ‘n aardbol KERNWOORDE DUS: Breedtelyne, lengtelyne – vind plekke 2. Die ewenaar verdeel die wêreld in ‘n noordelike en ‘n suidelike halfrond. - Waaroor gaan hierdie sin ? Die ewenaar - Wat wil die sin vir my vertel ? Die doel van die ewenaar KERNWOORDE DUS: Ewenaar – noord, suid
5
MEMORISERINGSTEGNIEKE
Sodra jy nou die werk verminder en makliker gemaak het deur slegs die kernwoorde uit te lig. gaan ons jou nou ‘n paar maklike metodes leer om daardie kernwoorde te memoriseer.
6
ʼn Mens se brein werk soos ʼn videokamera.
Visualisering ʼn Mens se brein werk soos ʼn videokamera. Dit is ook die rede waarom ʼn mens films so goed onthou en hoekom ʼn mens ʼn boek wat jy lees, in die vorm van ʼn film in jou brein kan “sien” afspeel. As ek die woord ‘kar’ sê, sien jy tog ʼn kar in jou gedagtes en nie die letters k, a en r nie !
7
"visualiseer" Onthou die woord dit is ʼn uiters belangrike woord !
Daarom sê ons VISUALISERING is wanneer ʼn mens ʼn prentjie in jou gedagtes “sien”. Onthou die woord "visualiseer" dit is ʼn uiters belangrike woord !
8
Woord Verstaan die woord Teken die woord
Lees nou die volgende lys van kernwoorde deur en maak ʼn regmerkie as jy verstaan wat die woord beteken; in die tweede kolom teken jy ‘n prentjie soos jy die woord sien: Woord Verstaan die woord Teken die woord Globe 1. Atlas 2. Hemisphere 3. Scale 4. Accurate 5. Distance 6.
9
OM KERNWOORDE TE VISUALISEER EN BETER TE ONTHOU!!
AGT GOUE REЁLS OM KERNWOORDE TE VISUALISEER EN BETER TE ONTHOU!! ONTSPAN en geniet wat jy doen. Dink in DUIDELIKE PRENTE EN BEELDE Sien detail 3. Gebruik jou EMOSIES EN SINTUIE voel, ruik, hoor, proe,sien 4. Gebruik HUMOR Maak die inligting belaglik en snaaks. 5. Laat alles lewendig word en laat dit BEWEEG. 6. Maak die prentjies KLEURVOL 7. Maak JOUSELF DEEL van die storie 8. Leer feite / woorde IN VOLGORDE
10
Sterkte en alles van die beste.
2014 © . “Helping children reach their full potential”
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.