Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byTeresa Cáceres Modified over 5 years ago
2
Jak. 2:14 “Wat help dit, my broers, as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie? Kan so 'n geloof 'n mens red?
3
Jak. 2:17 “So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood.”
4
Ef. 2:10 “Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.”
6
Spr. 12:1 “Dink aan jou Skepper in jou jong dae voor die swaar dae kom, die jare aanbreek waarvan jy sal sê: “Ek het daar niks aan nie.”
8
Ps. 71:17-20 “U het my van jongs af onderrig, o God, en ek getuig nou nog van u kragtige dade. Nou dat ek oud en grys geword het, moet U my tog nie alleen laat nie, o God, dat ek nog aan die geslagte wat kom, kan vertel van u werk en u mag. U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God? U het talle benoude ervaringe oor my gebring, maar elke keer weer my lewe gered...”
9
II Tim. 4:6 “Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik; ek het gelowig end-uit volgehou.”
10
“Godly older saints who bring strength, stability, and wisdom to a church should be cherished.” John MacAthur
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.