Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle.

Similar presentations


Presentation on theme: "Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle."— Presentation transcript:

1

2 Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar, word baie, bewoon die aarde en bewerk dit. Heers oor die vis in die see, oor die voëls in die lug, oor al die diere van die aarde, ook oor die diere wat op die aarde kruip.”

3 Gen. 2:18 “Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.”

4 Gen. 2: “Die mens gee toe name vir al die mak diere, die voëls en die wilde diere, maar vir homself het hy nie 'n helper, 'n gelyke... Toe sê die mens:“Hierdie keer is dit een uit myself, een soos ek. Daarom sal sy ‘vrou’ genoem word; sy is uit die man geneem.” Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word.”

5 Gen. 3:16 “Vir die vrou het die Here God gesê: “Ek sal jou baie swaar laat kry met jou swangerskappe: met pyn sal jy kinders in die wêreld bring.Na jou man sal jy hunker, en hy sal oor jou heers.”

6 Gen. 3: “Vir die mens het die Here God gesê: “Omdat jy na jou vrou geluister het en geëet het van die boom waarvan Ek jou verbied het om te eet, “is die aarde deur jou toedoen vervloek; met swaarkry sal jy daaruit 'n bestaan maak, jou lewe lank... Stof is jy, en jy sal weer stof word.”

7

8 “Radical feminism, with its homosexuality, sexual freedom, and assault on gender differences and defintions of family, has strongly influenced major Christian denominations, as seen in the rapidly growing practice of ordaining women to the priesthood and pastorate and in publishing of gender neutral, and even female-deity, versions of the Bible.” Peter Jones

9 “How extremely different is God’s plan
“How extremely different is God’s plan. He has a magnificent and wonderful design for women. It is a design that will fulfill their created purpose, maximize their uniqueness, make them a blessing to the world, and bring fulfillment to their own lives and glory to God .” John MacAthur

10

11 Ef. 5: “Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is. Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is. Christus is ook die Verlosser van die liggaam, sy kerk. Soos die kerk aan Christus onderdanig is, moet die vrouens in alles aan hulle mans onderdanig wees.

12 Ef. 5:25 “Mans, julle moet julle vrouens liefhê soos Christus die kerk liefgehad en sy lewe daarvoor afgelê het.”

13 “She delights in her husband, in his person, his character, his affection; to her, he is not only the chief and foremost of mankind, but in her eyes, he is all in all. Her heart’s love belongs to him and to him only. He is her little world, her paradise, her choice treasure...

14 He has many objects in life, some of which she does not quite understand; but she believes them all, and anything she can do to promote them, she delights to perform. Such a wife, as a true spouse, realizes the model marriage relation, and set forth what our oneness with the Lord ought to be.” Charles H. Spurgeon


Download ppt "Gen. 1:26-28 “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Toe het God hulle."

Similar presentations


Ads by Google