Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
Vaalpark Congregation
Gemeente – Algemeen Vaalpark Gemeente Vaalpark Congregation -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir Vaalpark gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste; ons lidmate; Onbeperk en ons predikante Gebedsbulletin No. 09 van 2019 Voorbidding Dank Gebede Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Bid asb vir gebroke huwelike; verslawings & depressielyers Bid asb vir Eskom & sy werkers in die moeilike tye Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & land Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Bid vir Lottie Conradie – sy het MS en kry baie swaar Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Bid asb vir Maria Steyn vir volle genesing Bid asb vir Anet Beckman – sy het kanker Bid asb vir Oom Sampie Swart – hy is baie siek Bid asb vir Isak Mofokeng – hy is ernstig siek Bid asb vir Hennie van Aswegen – kry voet operasie Bid asb vir Ria Putter vir volle genesing Bid asb vir ons Beroepsproses dat GOD se WIL sal geskied Bid asb vir Bert Schoeman-vir genesing vir enkel Bid asb vir Shaun Heymans-vir herstel na die hartomleiding Bid vir Gert & Magriet du Plooy-albei is ernstig siek Bid asb vir Louis Almeida-hy gaan vir ‘n rugoperasie Dink in gebed aan die Warden famielie met die afsterwe van n Steven Warden -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk -Dankie dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe & omgee & dankie HERE dat U altyd daar is vir my! -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie dat U ons hand nooit sal los nie. - Dankie vir U wondergroot genade… - Ons is lief vir U! 03 03 Maart 2 1 9 9 Deon Serfontein Tel: (016) Sel: Waak teen verkeerde gedagtes... “Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan, wat jy dink, bepaal alles wat jy doen” Spreuke 4:23 Wanneer satan besluit om jou te vernietig, begin hy deur verkeerde gedagtes in jou kop te plant. JESUS het dit geïllustreer toe HY gesê het: “Julle het gehoor dat daar gesê is: ‘jy mag nie egbreuk pleeg nie’. Maar ek sê vir julle, elke man wat met ‘n wellustige oog na ‘n ander vrou kyk, het al klaar in sy hart egbreuk gepleeg” Matt 5:27-28). Voor jy in realiteit aan sonde toegee, vermaak jy dit eers as ‘n fantasie in jou gedagtes. Bose gedagtes is nie regtig jou nie, tensy jy hulle toelaat om spreekwoordelik in te trek en die meubels te begin rondskuif. As jy hierdie gedagtes toelaat om omgehinderd rond te maal, kan ‘n gedagte homself aan ‘n voorval in jou verlede of ‘n neiging in die hede vaskleef en homself voed totdat dit soos ‘n gewas is wat binne-in jou groei. Paulus waarsku ons, “…neem ook elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak” (2 Kor 10:5). Salomo skryf ook, “Bo alles, wees versigtig met wat in jou hart aangaan. Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Moenie verkeerde gedagtes ‘n pinkie gee nie, want hulle sal die hele hand gryp. Raak van hulle ontsale voor hulle jou verbintenis met CHRISTUS vesrwak en jou spyt laat kry. Oor die algemeen, fokus ons op dit wat ander mense kan sien en inspekteer wanneer ons ons huise skoonmaak. Dink net hoeveel gemors is daar in ons gedagtes, omdat niemand anders ons gedagtes ondersoek nie. GOD ondersoek dit egter! Dawid het gesê: “HERE, U deursoek my en ken my” (Ps 139:1). Jy moet die volgende bid… “Mag die woorde van my mond en die gedagtes van my hart vi U aanneemlik wees, HERE, my rots en VERLOSSER” (Ps 19:15) Gedagte vir die week JESUS is groter as enige storm en ‘n storm hou nie vir altyd aan nie (Ps 94:18) “Toe ek gedink het my voete gly het U troue liefde my regop gehou HERE – toe ek met baie onrus in my binneste sit het U vertroosting my tot rus gebring” Thank you GOD for all the blessings you have given me yesterday, today and for all of my tomorrows. Amen ??? Onthou om te onthou . . . Datum “Topic” Plek VP Congregation English 11:00 every Sunday 08-10 Mar 2019 Gemeente Kamp Soetdoring deur Bob & Debby Gass Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.