Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byMirthe Geerts Modified over 5 years ago
2
Ef. 1:4 “So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees.”
3
I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”
4
Eks. 15:11. “Wie van die gode is soos U, Here
Eks. 15:11 “Wie van die gode is soos U, Here? Wie is soos U, so hoog geëer en heilig?
5
Hab. 1:13 “U oë is te rein om toe te kyk terwyl daar verkeerd gedoen word”
6
Jes. 6:3 “Die serafs het mekaar telkens toegeroep: “Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige! Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid.”
8
II Pet. 2:4 “God het selfs die engele wat gesondig het, nie gespaar nie. Hy het hulle in die hel gestort en hulle laat boei om in die duisternis gevange gehou te word vir die oordeel.”
10
“That an infinitely good God, who is goodness itself, and delights in mercy, should adjudge so many of his own creatures to the everlasting pains and torments of hell, must proceed from his infinite holiness, on account of something infinitely detested and abhorred by Him.” Thomas Boston
12
Ps. 51:6 “Teen U alleen het ek gesondig, ek het gedoen wat verkeerd is in u oë. U uitspraak is dus reg en u oordeel regverdig.”
14
I Joh. 3:3 “Elkeen wat hierdie verwagting in verband met Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is.”
15
“Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe.”
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.