Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
Published byBuck Andrews Modified over 5 years ago
2
Fil. 3: “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het. Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is... Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê.”
4
I Kor. 10:12 “Daarom, wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie.”
6
Fil. 1:6 “Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig op die dag wanneer Christus Jesus kom.
8
I Kor. 9:24 “Weet julle nie dat atlete wat aan 'n wedloop deelneem, wel almal hardloop, maar dat net een die prys ontvang nie? Hardloop dan só dat julle die prys kan wen.”
9
I Kor. 9:25 “Almal wat aan 'n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om 'n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons 'n onverganklike.”
10
I Kor. 9:26 “Ek hardloop dan ook soos een wat nie van sy doel onseker is nie; ek slaan soos 'n bokser wat nie in die lug slaan nie.”
11
I Kor. 9:27 “Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.
12
“My mind was greatly fixed on divine things; almost perpetually in the contemplation of them. I spent most of my time in thinking of divine things, year after year, often walking alone in the woods, and solitary places, for meditation, soliliquy, and prayer, and converse with God; and it was always my manner, at such times, to sing forth my contemplations...
13
...Prayer seem to be natural to me, as breath by which the inward burnings of the heart had vent.” Jonathan Edwards
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.