Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees.

Similar presentations


Presentation on theme: "I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees."— Presentation transcript:

1

2 I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.”

3 I Joh. 3:3 “Elkeen wat hierdie verwagting in verband met Hom koester, hou homself rein soos Jesus rein is.”

4

5 II Sam. 12:6-7 “Dawid het hom bloedig vererg oor die man en vir Natan gesê: “So seker as die Here leef, 'n man wat dit oor sy hart kon kry om so iets te doen, moet doodgemaak word, en hy moet viervoudig vir die ooilam vergoed.” “Jy is die man!” sê Natan toe vir Dawid.”

6 II Sam. 12:7-10 “So sê die Here die God van Israel: Ek het jou tot koning van Israel gesalf....Waarom het jy nou die woord van die Here geminag deur so 'n verkeerde ding te doen?... Daarom sal die swaard nou nooit meer uit jou huis weggaan nie, want jy het My geminag toe jy Urija die Hetiet se vrou vir jou gevat het.”

7

8 Hebr. 10: “Wanneer ons opsetlik bly sondig nadat ons die kennis van die waarheid ontvang het, is daar geen offer meer wat ons sondes kan wegneem nie. Daar bly alleen 'n verskriklike verwagting oor van oordeel en 'n gloeiende vuur wat die teenstanders van God sal verteer.”

9 Hebr. 10:29 “Hoeveel swaarder straf, dink julle, sal hy kry wat die Seun van God verag het, die bloed van die verbond waardeur hy geheilig is, geminag het en die Gees van genade beledig het?”

10 “It is far more serious for a Christian to sin than an unbeliever, because for us to sin, we have to do it against the knowledge of the Truth.” Henry Blackaby

11


Download ppt "I Pet. 1: “Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. Daar staan immers geskrywe: “Wees."

Similar presentations


Ads by Google