Download presentation
Presentation is loading. Please wait.
1
ACTS ACTION V.
2
Hd 2:42. ‘En hulle het volhard in die leer van die apostels en in die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.’
3
Hd 13:1-5. ‘En daar was in die plaaslike gemeente in Antiochíë sekere profete en leraars, naamlik Bárnabas en Símeon wat Niger genoem word, en Lúcius, die Cirenéër, en Manáen, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.
4
En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: Sonder nou Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.
5
En toe hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan. So het hulle dan, deur die Heilige Gees uitgestuur, afgegaan na Seleúcië en daarvandaan weggevaar na Ciprus.
6
En toe hulle in Sálamis kom, het hulle die woord van God in die sinagoges van die Jode verkondig; en hulle het ook Johannes as helper gehad.’
7
Hd 5:42. ‘En hulle het nie opgehou om elke dag in die tempel en van huis tot huis te leer nie, en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is.’
8
#1, Daar was nie SPESIFIEKE KERKGEBOUE nie
#1, Daar was nie SPESIFIEKE KERKGEBOUE nie. #2, Daar was geen PROFESSIONEEL-LEKE onderskeid nie. #3, Daar was geen HIERARGIE nie. #4, Daar was geen HOOFKWARTIERE nie. #5, Daar was geen DENOMINASIES nie. #6, Daar was geen VASTE LITURGIE nie. #7, Daar was geen BABA DOOP nie. #8, Die apostels het nie SKOLE, HOSPITALE, KLINIEKE of enige ander ORGANISASIES begin nie.
9
1. HOEKOM HET PAULUS TIMOTEUS BESNY VOORDAT HY HOM VERDER SAAMGENEEM HET OP SENDING REISE? (Hd 16:1-3)
10
2. HOEKOM HET PAULUS SY HARE AFGESKEER NADAT HY ‘N GELOFTE GEDOEN HET
2. HOEKOM HET PAULUS SY HARE AFGESKEER NADAT HY ‘N GELOFTE GEDOEN HET? (Hd 18:18)
11
Paul was a Jew. So when he cut his hair at Cenchrea after taking a vow it was nothing more than an outward sign showing his devotion coming from a Jewish background. It also communicated something to his Jewish friends. He understood that we are all now called to be Nazarites and priests of God in the new covenant.
12
Paul’s behaviour in this situation illustrates one of his ministry’s main thrusts: he would go to great lengths within the boundaries of gospel truths and principles to win people to Christ. Here that meant accommodating Jewish culture. We must bear in mind that keeping or practicing Jewish customs as an addition to grace for salvation is a gross error. Paul taught vehemently against that. The Old Testament customs and laws pointed to Christ, it was shadows and symbols while Christ is the substance.
13
HOEKOM HET DIE HEILIGE GEES PAULUS HULLE VERHINDER OM IN ASIë & BITHINIë DIE WOORD TE VERKONDIG? (Hd 16:6-7)
14
Hd 10:38. ‘…met betrekking tot Jesus van Násaret, hoe God Hom gesalf het met die Heilige Gees en met krag. Hy het die land deurgegaan, goed gedoen en almal genees wat onder die mag van die duiwel was, omdat God met Hom was.’
Similar presentations
© 2025 SlidePlayer.com. Inc.
All rights reserved.