Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

Tommy's Window Slideshow

Similar presentations


Presentation on theme: "Tommy's Window Slideshow"— Presentation transcript:

1 Tommy's Window Slideshow
Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word; maar elkeen in sy eie orde; as eersteling Christus, daarna die wat aan Christus behoort Tommy's Window Slideshow ♫ Turn on your speakers! CLICK TO ADVANCE SLIDES by sy koms. 1 Kor.15:22,23 Copyright © 2009 Tommy's Window. All Rights Reserved

2 julle 'n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal
1 Kor.15:51-53 Kyk, ek deel julle 'n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie,maar ons sal almal verander word

3 in 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laaste basuin,want
die basuin sal weerklink, en die dode sal onvergangklik opgewek word en ons sal verander word

4 want hierdie vergangklike moet met onvergangklikheid
beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterf- likheid beklee word.

5 van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy my gegee
Joh. 6:39,40 En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy my gegee het, ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.

6 40 en dit is die wil van hom wat My gestuur het, dat elkeen wat
die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê, en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

7 Hy wat oorwin,sal alles be-erwe, en Ek sal vir hom 'n God wees,
en hy sal vir My 'n seun wees. Ope. 21:7

8 Jesus se koms sal wel onver- wags wees, op 'n uur wat
niemand verwag nie. Maar dit sal geen geheime koms wees nie. GEEN Wegraping nie - Die Bybel weet niks daarvan nie ! Op.1:7 Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen ! Leer die Here vandag nog ken, more mag dalk te Laat wees ! Alta strydom


Download ppt "Tommy's Window Slideshow"

Similar presentations


Ads by Google