Presentation is loading. Please wait.

Presentation is loading. Please wait.

• Siekte / Lyding• 16 Maart •

Similar presentations


Presentation on theme: "• Siekte / Lyding• 16 Maart •"— Presentation transcript:

1 • Siekte / Lyding• 16 Maart •
Die Groot Vyf Traumas • Siekte / Lyding• 16 Maart •

2 Die Godsbesluit - Totius
Voor die onheilswoning en tussen die skaars-beblaarde soetdorings staan, in droë aarde maar lowergroen en blink van blad, die wag-’n-bietjie langs die pad.

3 Die Godsbesluit - Totius
Wanneer ek naderkom dan sien ek dorings krom en reg; ‘k sien takke inmekaar gedraai en deurmekaar gevleg.

4 Die Godsbesluit - Totius
En wil ek in die blare gryp of aan die takke breek, dan tas ek in ‘n doringnes wat vreeslik haak en steek.

5 Die Godsbesluit - Totius
Bo al u donker bome, o Heer, groei my ‘n enk’le reusboom uit: dit is die wag-’n-bietjie-bos van u besluit. Van ver so skoon, so groen, so blink...

6 Die Godsbesluit - Totius
maar hoe verward wanneer ek dieper kyk en dink as wat ‘n sondaar pas. En steek ek dan my hande uit na u besluit, dan gryp ek in die dorings vas.

7

8 Klaagliedere 3:18 “Ek het gedink dit is klaar met my en met my hoop op die Here. Die gedagte aan my ellende en my vreemdelingskap is gal en gif vir my; as ek daaroor nadink, draai my gedagtes vas. Maar...” Alex lees...

9

10

11 Hoekom?

12 Gebroke Wêreld

13 Das Nichtige – Die Duisternis
Karl Barth

14 Philip Yancey Much of the suffering on our planet has come about because of two principles that God built into creation:

15 A physical world that runs according to consistent natural laws, and human freedom.
By committing himself to those two principles, both good principles in themselves, God allowed for the possibility of their abuse.

16 Piëta - Michelangelo pieta michelangelo

17 Piëta – Max Ginsburg The Pieta Com. by Water-Lilly-Love
Vincent van Gogh's Pietà El Greco's Piëta Max Ginsburg

18 El Greco’s Piëta The Pieta Com. by Water-Lilly-Love
Vincent van Gogh's Pietà El Greco's Piëta Max Ginsburg

19 Philip Yancey Where is God when it hurts? He is in us – not in the things that hurt – helping to transform bad into good.

20 Philip Yancey We can safely say that God can bring good out of evil; we cannot say that God brings about the evil in hopes of producing good.

21 Lukas 8:

22 Die dogtertjie was omtrent
twaalf jaar oud. Die vrou het al twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely.

23 Sy het alles wat sy gehad het Maar niemand kon haar gesond maak nie

24 “Wie het My aangeraak?”

25 Hoekom so bevrees?

26 Vriende van Pyn Vrees Eensaamheid Goedkoop Antwoorde Hulpeloosheid

27 Isolasie

28

29 “Jou geloof het jou gered.”

30 Die hele mens...

31 Hoe help ek...

32 Luister...

33 Wees teenwoordig... Tom Compalo
Tony compalo storie Father damien hawaii - 180

34 Dra saam... Father Damien

35 Orville Kelly – Make Today Count
“I do not consider myself dying of cancer, but living despite it. I do not look upon each day as another day closer to death, but as another day of life, to be appreciated and enjoyed.”

36 Alex: Christologise voltooiing
Alex: Christologise voltooiing. Jesus het as mens saam gehuil, Hy huil saam met elkeen van ons, maar meer as dit. Hy het die verhouding herstel en die dood oorwin.

37 Klaagliedere 3:21 “Maar dít sal ek ter harte neem en om dié rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie.” Alex lees hierdie teks.

38 • Siekte / Lyding• 16 Maart •
Die Groot Vyf Traumas • Siekte / Lyding• 16 Maart •


Download ppt "• Siekte / Lyding• 16 Maart •"

Similar presentations


Ads by Google